Kommentaar

Is daar hoop vir die land? Hoe lyk die toekoms? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christine 2023-11-25 Ek stem saam. Enigste manier is vir ons om te begin hande vat in ons land. Begin met buurtwagte en brei uit na werkkolegas. Ek doen volunteerwerk en glo my, baie mense verstaan nie dat enigiemand kan werk doen sonder betaling nie. Dit vorm nie deel van on

They didn’t walk alone: 15th George Botha Memorial Lecture

Mickey Titus 2023-11-25 Baie dankie, Denise Zinn, dat jy lig werp op hulle wat by die huis in angs gesit en wroeg het oor 'n geliefde in die kloue van siellose sadiste.

Hamas: terroriste of vryheidsvegters?

George Redelinghuys 2023-11-25 Dankie vir 'n uitstekende artikel wat seker deur die meerderheid van "goeie" wit Bybelliewende en Yahweh-aanbiddende Afrikaners geïgnoreer sal word weens hulle geesdriftige en onsterflike liefde vir die uitverkore volk, en hulle stamgod, Yahweh. 'n Mens

Voorblad deur Hannes Visser: ’n lesersindruk

Trisa Hugo 2023-11-25 Ek stem nie met als saam wat jy sê nie, maar ek is nou eers halfpad gelees. Veral jou punt: "mens sou verwag dat verwarrende emosies en onbeholpe interaksies meer voorkom tussen man en vrou." Dis mos nie 'n romanza nie? Tot dusver vind ek die karakte

Van wonderkind tot gemeenskapswerker

Johannes Dippenaar 2023-11-25 Watter wonderlike talent en ook individu. SA kan trots wees op haar en ek hoop groot besighede ondersteun haar stigting.

Is daar hoop vir die land? Hoe lyk die toekoms? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Johnny van Rooyen. 2023-11-25 Dankie vir die waarhede en breër insig op sake.

Is daar hoop vir die land? Hoe lyk die toekoms? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Johnny van Rooyen. 2023-11-25 Dankie vir wakkermaakboodskappe en die waarheid.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Ashwell Van Wyk 2023-11-25 Kan ek asb Wiskunde graad 8-oefenvraestelle en memorandums kry vir Graad 8-eindeksamen?

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-opname van gesprek oor die vertalings van Faust en Reinaard die vos

Barend vd Merwe 2023-11-24 Fassinerend en wonderlik dat dit in Afrikaans is.

’n Knypie vet van die offergeld

Raed-na-Gael 2023-11-24 Gaar my punte deur die jaar op en kry gewoonlik my krismis-grocery-trolley gratis. Dis 'n bargain!

Press release: Showstoppers! by Jonathan Roxmouth | Drostdy Theatre, 24 to 26 November 2023

Willem de Swyger 2023-11-24 Hierdie lyk na 'n wonderlike geleentheid. Ons kaartjies is bespreek. Ons kan nie wag nie. Ons is, wat my betref, werklik bevoorreg om so 'n wêreldklas kunstenaar te hê wat op ons voorstoep optree. Die Drostdy Teater doen wonderlike werk. Ons ondersteun

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-24 Hallo! As jy enige van LitNet se vraestelle en memo's wil aflaai, klik op die skakel en die dokument maak self in PDF-formaat oop. Dit is gratis beskikbaar. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi

’n Knypie vet van die offergeld

Wilma Bruwer 2023-11-23 Ek vra gewoonlik die kassiere: "Wat is die kleur van julle kaartjie?" Dit help om die kaartjie vinniger op te spoor tussen die res. 😚

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Winston Beukes 2023-11-23 Ek wil graag dit aflaai.

’n Gebrek aan kwaliteit joernaliste is ’n gevaar vir ons demokrasie

david willers 2023-11-23 Good article. Accurate. Many years ago when I was a young reporter in Cape Town, newspapers actually preferred non-graduates to sign up. No preconceived notions, and young minds that could be properly schooled in a craft. The basics of the craft mattered.

Gaan haal daai ou boeke. Stof hulle af.

DIRK UYS 2023-11-23 Goeidag, medelesers. Ek het jare terug 'n liefdesverhaal gelees wat afgespeel het op die wildsplaas Chamanzi in die Lousburg/Magudu-distrik. Ek sou baie graag weer hom wou lees, want nou bly ek nie ver van die oorspronklike plaas af nie.

They didn’t walk alone: 15th George Botha Memorial Lecture

rory riordan 2023-11-23 A superb lecture - so unusual in its generous reference to others, so universal in its melding together different 'troubles' (to use an Irish term), so correct in acknowledging the massive contribution of the silent and unnoticed in the background. Terri

Kersspel

Rina 2023-11-23 Dit bly die ewige ironie: is iets 'n sukses as daar nie genoeg elmboë is om te stoei vir voor in die koor kom nie? Maar, o wee! Vir mislukkings is daar ontelbare wysvingers wat soos soekligte dwaal om tog net aflaaiplek te kry vir die skuld! Dankie, Mari

’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak

Dietloff van der Berg 2023-11-22 Ek sou graag wil weet op grond waarvan die deelnemers aan Samespraak gevra is om aan die program deel te neem as hul ideologieë wel nie oorvleuel nie.

Mein Berlin: ’n onderhoud met Deon Maas

Snotjan 2023-11-22 Wikipedia word weliswaar nie in ernstige navorsing gebruik nie, want dit word beskou as 'n tersiêre bron, teenoor primêre (argivale) en sekondêre (boeke, artikels) bronne van inligting, maar daar word nogtans baie waarde aan Wikipedia geheg. Dis duidel

’n Knypie vet van die offergeld

Pierre Hanekom 2023-11-22 Heerlik tong in die kies en iets waarmee elke koper daagliks gekonfronteer word! Jammer nie al die fb-lesers het die aanhalingstekens, waartussen "verplig" verskyn, raakgesien nie!

Elders gesien: Vandag is 1 Desember

Janine Myburgh 2023-11-22 Op Pniël herdenk ons elke jaar op 1 Desember die vrystelling van die slawe, op die Werf, voor die Pniël Museum. Die program duur net 1 uur: 11:00 tot 12:00, wanneer die slaweklok op die kop om 12:00 gelui word. Almal is welkom. Navrae/RSVP: Janine 0722

In memoriam: Mariël le Roux

Danie Botha 2023-11-22 Dankie,Trisa. As Google reg het, woon jy op Kleinmond. Dit was ons familie se vakansieplek in die latere jare. Kleintyd moes ons baie vroeg op Nuwejaarsoggend opstaan, want dan ry ons van Worcester af net vir die dag deur. Danie

Foto’s en video’s: WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie

Annemarie Brand 2023-11-21 Beste Mev Harteveld en Tanja Hoe lekker was dit om jul name en gesigte op die foto's te herken. Julle moet al van 1980 af by die WAT wees, toe my pa Hoofredakteur was en Mnr Harteveld ook nog deel van die redaksie was? Ek sou so graag, saam met julle, 'n

Russel Botman’s ethical legacy calls forth a time yet to come

Juandre Dames 2023-11-21 Thank you for this deeply moving tribute to a wonderful leader. Rest softly, Prof Russel Botman.

Russel Botman’s ethical legacy calls forth a time yet to come

Anton Visagie 2023-11-21 Hierdie huldeblyk is hartroerend en profeties. Dankie, Prof Russel. Rus sag.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Loeda 2023-11-21 Dit is 'n goeie webwerf!

Om te doen met ’n miljoen

George Redelinghuys 2023-11-21 Dankie vir nog 'n skitterende stukkie satire uit die pen van Jannie Gagiano (vermoedelik Afrikaanse moeder en Italiaanse pa). Ek kon net nie verstaan hoe daar agter elk klip en bos op Stellenbosch 'n genuine miljoener kon skuil, totdat ek my herinner aan

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Luan Staphorst

Etienne Viviers 2023-11-21 Baie dankie Luan en LitNet (Akademies) vir hierdie boeiende plasing. Hou asseblief aan met al die interessante SteedsDink-video's.

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Edwinicia 2023-11-21 Ek hou van hierdie app!

In memoriam: Mariël le Roux

Danie Botha 2023-11-21 In my dagboeke is nog heelwat belewenisse opgeteken. Ek lees op die oomblik die inskrywings van 1995-6. Sal uitkyk. Was by die kerk wonderlik om jou weer te ontmoet. Julle groep was iets besonders. Danie .

Elders gesien: Hou oud is Afrikaans?

Eben Keun 2023-11-21 Om 'n 'Afrikaans 100 jaar' logo te ontwerp en te bemark dra vir my nie die nuanse oor wat hier uiteengesit word nie. Uit alle dinge wat in en oor Afrikaans gevier kan word, soos dat dit deur die mees diverse groep Suid Afrikaners van alle inheemse tale ge

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Naomi Meyer 2023-11-21 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om d

Persverklaring: Kyk na Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"

𝕞𝕒𝕣𝕥𝕚𝕖 2023-11-21 Pragtig. Maak ons heel.

’n Gebrek aan kwaliteit joernaliste is ’n gevaar vir ons demokrasie

Snotjan 2023-11-21 Joernaliste werk gewoonlik vir maatskappye. Maatskappye is winsbejag. Maatskappye se doel is nie om mense in te lig en geletterdheid te bevorder nie, hulle is daar vir die geld. Vir die ewige honger aandeelhouers. Of die joernaliste werk vir "organisasies

Persverklaring: Christof Berg se "Wil jy sien hoe lyk die hemel"

Feline van Rensburg 2023-11-20 Kosbare lirieke!

In memoriam: Mariël le Roux

Mari Lategan 2023-11-20 Dankie, Danie. Mamma was altyd vol Danie-stories, wat ons saam met die res sal koester.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-20 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-forma
Top