Naomi Meyer2023-11-09Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol deur die lys om te sien wat alles beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nu
Naomi Meyer2023-11-09Ons is so bly dat dit van hulp is! Hier is 'n skakel na 'n indeks op LitNet waar al die hersieningsmateriaal op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior i
Abram Kriel2023-11-08Stem heelhartig saam met Susan Vorster. Dit spoor die leser aan om self die pelgrimsreis van die Psalms aan te pak, met al die hedendaagse rotse wat mens op hierdie reis uit die weg moet ruim. Dankie vir hierdie aansporing, Cas Vos!
Naomi Meyer2023-11-08Goeiedag! Ek dink ook die oefenvraestelle sal hom kan help. LitNet bied gratis oefenvraestelle en hier is 'n skakel van die vraestelle wat alles op een plek bymekaar gebring is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur o
Naomi Meyer2023-11-08Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gela

Naomi Meyer2023-11-08Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet kan jou dalk help met oefenvraestelle, waarmee jou kind kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en
Naomi Meyer2023-11-08Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te
Susan Vorster2023-11-07Wat 'n plesier om die artikel te lees. As dit ten doel gehad het om die leser uit te daag om dadelik na die Pelgrimspsalms te gryp, het dit uitstekend geslaag. Die diepte van die bespreking is beslis vir die student van waarde. Dit is 'n aansporing om sel
Naomi Meyer2023-11-07Goeiedag, dankie vir jou navraag. As jy op soek is na vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. B
Naomi Meyer2023-11-07Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir
Naomi Meyer2023-11-07Goeiedag, en ek neem aan jy is op soek na hersieningsvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Bl
Naomi Meyer2023-11-07Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat vir
Snotjan2023-11-07Die titel van die boek het aanvanklik nogal die aandag geprikkel, maar hierdie bespreking van Izak Spangenberg het nou heeltemal my belangstelling geblus. Koos se storie klink vir my nogal bekend. Nes hy is ook ek deur die NG Kerk as kind. En sal ek ooit
Ferdie Gerber2023-11-06Wat 'n pragtige en diep storie, briljant vertel! Soveel waarhede tussen al die toepaslike voorbeeld en historiese uittreksels spreek van insig, begrip en kundigheid, gekoppel aan vermoë om die hart van die storie oor te dra. Na die besoek van die Bokke a
Hennie2023-11-06... en tog het Ben, maand na maand en jaar na jaar ewe gewillig en sonder gewetensprobleme sy salaristjek ontvang van 'n kerk wat waaraan hy met 'n eed hom verbind het (proponentseed) aan 'n duidelike geloofsinhoud waarin hy glo (gereformeerde belydenisse
Jaap Earle2023-11-06Vroeg gedrop uit die O13-eerstes, ewetydig my vermoëns aanvaar en geleer om mens te bly en te weet ander ouens is beter. Bly steeds mal oor rugby
Realis2023-11-05Alles baie naïef. Die reënboognasieidee is mos nou al oor en oor bewys, die afgelope 30 jaar, dat dit wensdenkery is. Die lewe daar buite gaan oor baie meer as 'n rugbyspan. Gewettigde diskriminasie teen witmense gaan ongebreideld voort ongeag wat in sp