Vleisproduksie en volhoubaarheid: Is veganisme die antwoord?

  • 1

Die haglike toestande van die beeste aan boord die vragskip Al Kuwait in die Kaapstadse hawe het die lig op diereregte en vleisproduksie gewerp. Freek Robinson gesels met ’n vegan-aktivis, Leozette Roode (Humane Society International: Africa) en ’n dieetkundige, Retha Harmse.

Lees ook in LitNet Akademies:

Die konseptualisering van volhoubare landelikelewensbron-ontwikkeling in Suid-Afrika met verwysing na volhoubare ontwikkeling as grondslag: ’n navorsings- en oorsigartikel

Aantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink

Volhoubare ontwikkeling, omgewingskonstitusionalisme en die oppergesag van die reg vir die omgewing: ’n Grondwetlike beskouing

  • 1

Kommentaar

  • Wel gedaan met uitstekende gebalanseerde (onemosionele) bydraes deur beide dames - ons benodig meer hiervan!
    Ek moet darem net uitwys dat die cholesterolinhoud van kos nie meer as belangrik beskou word nie, en gedagtes oor vet en hartsiekte het ook aanbeweeg. Maar jy maak 'n goeie punt dat die eenvoudigste en mees positiewe boodskap vir die meeste mense gepas is: eet "regte" kos wat jy self maak.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top