Kommentaar
Uitnodiging | Skrywersaand by Oude Leeskamer met Michiel Heyns, SJ Naudé en Jonathan Amid, 29 Februarie 2024
Annette van der Merwe 2024-02-02 Ek woon graag die gesprek by. Die ruimte is uitsonderlik.
Elders gesien: Genadedood
Henning 2024-02-02 Ek lees Karel Schoeman se ‘Op ʼn Eiland’ en iewers vermeld 'n karakter dat ene Sappho van 'n krans in die see gestort het. Google sê : “... she killed herself by leaping from the Leucadian cliffs due to her unrequited love for ferryman Phaon. Sapph
AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?
B Homan 2024-02-02 Die ontkenning van regte is 'n beslommernis. Ek het toevallig so 'n stel afgetrapt to ek in 2020 'n boete gegee is deur die Nasionale Vekeersbeamptes in die Madibeng-munisipale gebied. Ek het die lisensie nie hernu in die bepaalde tydperk voor die Covid b
Kriminele residivisme
Koos Holtzhausen 2024-02-01 Uitstekende artikel. "EM is aansienlik goedkoper as beide gewone gevangenisse en standaardgemeenskapstoesig, en om ’n vonnis met behulp van EM uit te dien, kan die oortreder in staat stel om werksverpligtinge te handhaaf, belasting te betaal en by die
Muse deur Jacques le Roux: ’n lesersindruk deur Louise Viljoen van Jeffreysbaai
Chris Marnewick SC 2024-02-01 Naledi vervul 'n waardevolle en selfs noodsaaklike rol in die publikasie van Afrikaanse boeke (en nie net Afrikaanse boeke nie). Daar vind ook skrywers wat elders nie 'n tuiste het of welkom is nie, 'n herberg. En 'n herberg wat nie net tydelike verblyf v
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Anke van der Merwe
Helize van Vuuren 2024-02-01 https://www.litnet.co.za/van-wvk-tot-sosiale-netwerk-grafika-twee-dekades-van-letterkundige-navorsing/
Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?
Charl Adams 2024-02-01 Soos Louis sê: "Dis 'n Afrikaner-ding...". Veral die rassistiese aspekte wat uit apartheid kom. Ons mag nie die inter-generasie-oordrag van gedrag van pa tot seun, sowel as binne en tussen die Afrikaner as 'n groep, misken nie. Dis hoe tradisies, goed en
Buried treasure is ’n skat vir leeskringe wat nie omgee vir diep delf nie
Monica Hammes 2024-02-01 Baie dankie Izak. Toe ek die boek gelees het, het ek ook sommer dadelik gedink dit moet op die beginlys vir 2025 kom. En jou broodkrummels, so mildelik gedeel, kan dit 'n interessante leeservaring maak.
Kriminele residivisme
Ludolph Botha 2024-02-01 Uitstekende artikel en die terugvalfaktor uiters kommerwekkend wat Suid-Afrika betref. Noorweë stel ’n besondere navolgingswaardige voorbeeld.
Power politics in the Middle East: How the global North-South divide capitalises on trauma
George Delport 2024-02-01 I say that individuals who do bad things don't do it because they are brightsparks. They do it because they're allowed to do it, and no one bats an eyelid. Hitler did it in two world wars. Robert Mugabe single-handedly destroyed Zimbabwe. Jacob Zuma dest
Don’t touch me on my context
Louwrens 2024-02-01 Van van die man wat my 50+ jaar gelede geleer het wat die woord "epistemologie" beteken: Die skerpste - en boonop mees entertaining - opstel wat ek die afgelope maand gelees het.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2024-02-01 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ons het nie opsommings van die werk nie, maar bied graag vraestelle vir hersiening. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis alles
Pasverskyn: Ina Rousseau: Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo
Ronel Foster 2024-02-01 Beste Sandra Die Wilma Stockenström-huldigingsbundel sal (hopelik) vanjaar verskyn! Vriendelike groete Ronel Foster
Pasverskyn: Kunswoordeboek | Arts Dictionary geredigeer deur Alex Duffey en Susan Roets
Zuanda Badenhorst 2024-02-01 Dit is gaaf en verblydend, maar sou dit nie wonderlik wees as die Uitvoerende Kunste en Teatertegnologie bygevoeg kon word nie? Dit is broodnodig, veral as jy deesdae na RSG luister. Tensy dit reeds bestaan en ek nie bewus is daarvan nie?
Pasverskyn: Ina Rousseau: Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo
Sandra Pretorius 2024-01-31 'n Pragtige boek: dankie, mnr. Hugo. Ek sal baie graag ook boeke oor Wilma Stockenstrom, Karel Schoeman en Ingrid Winterbach in hierdie reeks wil lees. Ek hoop daar word sulke boeke beplan.
The Pole by JM Coetzee: a review
Helize van Vuuren 2024-01-31 Vir my (soos die meeste Spaanse, Nederlandse, Britse en Italiaanse leser-kritici wie se ontvangs ek gevolg het, soos die novelle eers in een taal dan in 'n ander vertaal is), is "De Pool" (ek het dit in Nederlands gelees) 'n klein juweel. Ironies, speels
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
Erika 2024-01-31 Ek is op soek na vraestelle en opsommings vir Wiskunde en Afrikaans-huistaal vir graad 6.
Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
Naomi Meyer 2024-01-31 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by.
Graad 4: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal
Naomi Meyer 2024-01-31 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by.
Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012
Naomi Meyer 2024-01-31 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by.
Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar
Naomi Meyer 2024-01-31 Hallo! Dankie vir die navraag. Ons glo die video's en verduidelikings kan help om sekere konsepte beter te verstaan. Hier is ook 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
Naomi Meyer 2024-01-31 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by.
Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie
Ryan 2024-01-30 Ek gee nie om as jy voel jy wil jou lyf verander nie. Daar word bittermin gepraat oor die talle mense wat die tipe gender affirming sjirurgie kry en later spyt is oor probleme wat hulle ervaar as gevolg daarvan. Ek dink dit is iets wat baie meer bespreek
LitNet-spens: Monoloog uit Home sweet home
Mariska Lok 2024-01-29 Môre, hoe gaan ek te werk as ek die stuk wil gebruik vir my dogter (graad 9) as monoloog by conspirito-kompetisie?
Die hark
Danie Botha 2024-01-28 'n Mens sien alles duidelik en die toepassing oortuig. Wonder of dit nie effens te veel neig na (goeie) prosa nie.
Dit staan mos geskrywe
Danie Botha 2024-01-28 Sterk slot. Veelseggend veral vanaf "op onbekende plekke". Inspireer 'n mens.
Regsopleiding, toegang en sukses vanuit ongelyke omstandighede: Leani van Niekerk praat oor inkom en deurkom
Wynanda 2024-01-28 Is daar enige databasis vir Afrikaansmagtige kandidate wat klerkskapsposte soek?
In die rede geval – waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie
Naas Ferreira 2024-01-28 Hercules Boshoff se uitstekende resensie van Naudé se boek “In die rede geval,” het my aangemoedig om die boek self te koop en te begin lees. Dit het my dadelik opgeval dat die skrywer Charl-Pierre Naudé en die Duitse filosoof, Hans Blumenberg, wat
Elders gesien: Gedagtes met die toekyk van die eindproses
Johan Beyers 2024-01-27 Dit is pragtig geskryf en beskryf.
Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012
Wilna 2024-01-27 Goeiemôre! Het julle dalk enige Graad 10-Geskiedenisvraestelle beskikbaar, asb? Ek bereid om te betaal daarvoor.
Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar
Magdalene munro 2024-01-26 In belang van dogter se prestasie!
In die rede geval – waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie
Charl-Pierre Naude 2024-01-26 My dank aan Boshoff vir sy priemende, ontsluitende en insiggewende resensie. En aan LitNet vir die plasing. Graag wil ek die aandag plaas op wat dalk 'n verwaring in die resensie kan wees, hoewel dit nie die resensie as geheel benadeel nie, naamlik die
