
Foto: Canva
Kaktuslewe
Dae dobber verby
Soos ’n rivier uit sy gety
My lewe hang aan ’n kaktus
Met kleurlose liddoring
Gepynig in gif
Maar my psige
Sien ’n wit omringende iris
Wat sweef soos ’n duif.
4
Foto: Canva
Kaktuslewe
Dae dobber verby
Soos ’n rivier uit sy gety
My lewe hang aan ’n kaktus
Met kleurlose liddoring
Gepynig in gif
Maar my psige
Sien ’n wit omringende iris
Wat sweef soos ’n duif.
4
Kommentaar
Baie mooi gedig!
Zebulon, jy het nie die digkuns gekies nie,
die digkuns het jou gekies. Jou taaltrots en die
Afrikaans waarin jy skryf beindruk, dit dwing
respek af.
Ek beveel hartlik aan dat jy die volgende sal lees:
Rainer Maria Rilke
Letters to a Young Poet.
Jy sal wel tyd he om dit deur te werk, dis 'n klein
boekie, slegs 87 bladsye. Padkos vir die jong digter.
Baie dankie vir die mooi kommentaar en die plasing van my gedig.
Baie dankie, Rina en Jacobus.