LitNet-slypskool Om te skryf: Die finale verhale

  • 1

Daar was 55 voorleggings, maar slegs 5 plekke in die LitNet-slypskool Om te skryf. Almal kan egter uit hierdie slypskool leer. Op die agterblad van Om te skryf staan: “Hoe leer jy skryf? Kom loer oor die skouers van ambagsmense. Dit is die maklikste en lekkerste manier.”

Ditto met die LitNet-slypskool Om te skryf: Lees die verhale en kom kyk wat sê die kenners oor elke verhaal. Pas dit dan op jou eie skryfwerk toe.

Die finale weergawes

Die finale weergawe van die verhale is gepubliseer. Wat dink ons lesers? Lewer gerus opbouende kritiek in die kommentaarblok.

Tweede verslae

LitNet het die tweede verslae gepubliseer.

Onthou, ons wil almal by mekaar leer, so as jy ’n opbouende bydrae het om te maak, plaas dit gerus in die kommentaarblok onderaan elke teks. Ons hoor graag van jou.

Tweede weergawe van die verhale

Die tweede weergawe van die verhale is gepubliseer. Wat dink ons lesers? Lewer gerus opbouende kritiek in die kommentaarblok.

Eerste verslae

LitNet het die eerste verslae gepubliseer, drie per verhaal. Lees die verhale, lees die kommentare en kyk of jy iets leer. Meer nog, ons wil almal by mekaar leer, so as jy ’n opbouende bydrae het om te maak, plaas dit gerus in die kommentaarblok onderaan elke teks. Ons hoor graag van jou.

Eerste weergawe van die verhale

Die eerste weergawe van die verhale is almal professioneel geproeflees om blatante foute reg te stel, maar die drie raadgewende skrywers het hul kommentaar op die ongeproefleeste weergawes gelewer.

Ontmoet LitNet-slypskool Om te skryf se raadgewende skrywers

Anzil Kulsen

Lees haar biografie.

Eben Venter

Lees sy biografie.

Heilna du Plooy

Lees haar biografie.

Ontmoet LitNet-slypskool Om te skryf se deelnemers

Annemarie van Wyk

Barend Wessels

Bernice Saulse

Eugene Pienaar

Stefaans Coetzee

Lees ook:

Om te skryf, ’n resensie

  • 1

Kommentaar

  • Leon van Rensburg

    Ai, ek soek al so lank na advies hom te skryf. Probleem is dat my passie gaan oor geloof en meer spesifiek die ontstaan en ontwikkeling van die Christelike geloof. Het reeds 160 bladsye geskryf, maar nou staan dit stil en ek benodig ordening, weglating, van herhalings, ens. My oogmerk is nie om te publiseer nie. Slegs 'n dokument wat interessant lees.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top