Barend Wessels

Ek is ’n gebore Vrystater, maar het grootgeword in die Noordwes-dorpie Mooinooi. In Rustenburg het ek gematrikuleer en het daarna ’n BSc-graad, ’n NGSO, asook ’n honneursgraad in lewenswetenskappe-onderwys aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Ek het teruggekeer na Rustenburg, waar ek sedert 2017 ’n biologieonderwyser is.

Lara se pienk mandjie

Barend Wessels Slypskole 2022-11-17

Lees die finale weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Lara se pienk mandjie (weergawe 2)

Barend Wessels Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Lara se pienk mandjie

Barend Wessels Slypskole 2022-09-08

Lees die eerste weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Dit is sy inskrywing vir die LitNet-slypskool Om te skryf.

 

Top