Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Heilna du Plooy

  • 0

Die verhaal is strakker en meer spanningsvol gemaak. Ek dink ook Roux Steyn se karakter is duidelik uitgelig en dit dra die verhaal. Kyk net weer goed na die slot. Dit is nie in die sleutelsin duidelik van watter “hy” daar gepraat word as daar na die moord op die bevelvoerder verwys word nie. Gaan dit oor Malan of Roux? Enkele opmerkings oor taalgebruik is op die ms self gemaak. Verder goed.

*

(Nota aan die leser: Du Plooy het ook aan elke skrywer ’n gemerkte weergawe van hulle verhaal gelewer. Dit is die weergawe wat nie geproeflees is nie. Loer oor haar skouer en laai die gemerkte weergawe hier af.)

Lees ook:

LitNet-slypskool Om te skryf: Die tweede weergawe van ons deelnemers se verhale

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top