
Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo: ’n resensie
2024-05-20"Stilisties en struktureel is Solank as die aarde op ’n onopvallende manier kompleks, wat bydra tot die gehalte van die roman. Deurgaans intens geskryf, is elke woord goed oorweeg."

Sluitstuk deur Johann Rossouw: ’n resensie
2023-10-10"Die verhaal gaan ten diepste oor ’n karakter wat ’n uiters gekompliseerde verhouding vanuit ’n agternaperspektief analiseer en na waarde probeer skat. Die skrywer, die vroeëre aspirantskrywer wat nou inderdaad ’n skrywer is, vertel ’n verhaal oor die fyn spel van mag, die nuanses in emosie en die skakeringe in betekenis wat na vore kom as ’n blik vanuit die hede op die verlede gerig word."

The art of inconsummateness: processing trauma in poetry
2023-10-04"One has to bear in mind that not all trauma leads to good writing and that not all writing is instrumental in overcoming trauma, but it seems as if writing can be valuable in healing processes."

Die kuns van die onvoltooide: die verwerking van trauma in die poësie
2023-10-04"Natuurlik kom nie alle groei uit trauma voort nie en inderdaad lei nie alle trauma altyd tot groei nie. Die rol van die letterkunde daarin is ook beperk."

’n Onderhoud met Heilna du Plooy oor haar jongste digbundel, Getye van tyd
2023-07-17"Almal sien die wêreld, maar dit is die een wat 'n alternatiewe aspek raaksien, wat in menseverhoudinge die ongewone of onverwagte opmerk en wat dan natuurlik aan die waarneming gestalte wil gee, wat aan die skryf raak. Of aan die skilder gaan, nie om 'n fotografiese beeld te kan weergee nie, maar om juis daardie unieke skakering van kleur of lyn vas te vang."

Heilna du Plooy: Daardie lang reis
2023-03-02Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf? Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor. In hierdie gesprek nooi sy ons om saam te reis.

Leë lanings
2023-02-23"die wete van die geskende mond
lê leesbaar in die mooiste oë
en verloopte liefdes hang die stiltes
van die mooiste liedere vol."

IV Son-net
2023-02-23"Op die strand die dowwe mens, kwalik in staat
om die oordaad na ander te weerkaats."

Kuur
2023-02-23"met liggetinte water lê sy die gloed
deur die venster neer op papier
laai dan die kwas swaar met pigment
en skilder sorgsaam ’n kuur"


Spookradio 302 FM, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Die delivery man, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".