Die delivery man, verslag twee deur Heilna du Plooy
2022-11-03LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze: ’n resensie
2022-10-31"Nogtans sal lesers hierdie bundel kan geniet, vanweë die verskeidenheid in die tematiek, die diepgang van nadenke en die vaardigheid waarmee taal hanteer word."
Die spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Spookradio 302 FM, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Die delivery man, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
Lara se pienk mandjie, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".
Die Psalms in omdigting en vertaling
2021-06-01Heilna du Plooy was die afgelope 30 jaar as literêre adviseur betrokke by twee projekte waar die Psalms vir Bybelvertalings herbewerk is. In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling brei sy uit oor aspekte van die Psalm-omdigting waarmee sy te make gekry het.
Die koms en die vertrek van die oom: deel 3
2020-12-18"In die middel van die bed lê Hansie. Hy het ’n aandpak met satynlapelle aan en ’n wit formele hemp met fyn opnaaiseltjies. Hy het ’n donkerblou en silwer strikdas aan en blink skoene. Hy lyk of hy slaap."
Die koms en die vertrek van die oom: deel 2
2020-12-17"Hoe kan mens jou die verblindende skok van die twee jong mense wat hulle eersteling moes afgee, voorstel? Hoe sal iemand weet in watter oneindige stilte en leegheid hulle daar in hulle huis agterbly het? Want wat grootoupa geëis het, het net so gebeur."
Die koms en die vertrek van die oom: deel 1
2020-12-15"Ek en Annaleen ken mekaar al lank en ek kon nie onthou dat sy ooit vroeër van die oom gepraat het nie, nie eers een keer nie. Ek ken haar ma en tantes goed, want hulle woon op die dorp en kuier gereeld saam. Maar van hierdie oom het ek nog nooit gehoor nie. Waarom kom hy juis by Annaleen en Egbert bly? het ek gewonder."
Geloof en die digkuns: ’n gesprek met Heilna du Plooy
2020-09-03"Die Afrikaanse kritiek is nog steeds baie afwysend en skerp teenoor werk met ’n christelik-godsdienstige inhoud terwyl werk met ’n ideologiese inhoud weer baie hoog aangeskryf word. Dit terwyl albei gaan oor oortuigings wat nie tasbaar of bewysbaar is nie."
Briewe uit Brielshoop deur Helene Olivier: ’n resensie
2019-01-23"Die roman bevat inderdaad die meeste van die tiperende eienskappe van briefliteratuur. Soos soveel briefskrywers deur die eeue is Henna se briefskrywery ’n manier om haar alleenheid, selfs eensaamheid, op te hef, om uit te reik na ’n simpatieke en bekende oor."
Penseel-studentebundel: ’n resensie
2018-01-03"Daarom is dit verblydend dat studente op eie stoom en uit eie geledere hulle skryfpogings bymekaarbring en uitgee. Dit gebeur by verskillende universiteite en is iets wat aangemoedig en aangeprys behoort te word, want hierdie onselfbewuste en selfs naïewe skryfoefeninge verskaf nie net ’n breë basis waarop latere skryfwerk as ’n piek kan voortbou nie, maar is as ’n oefenskool baie nodig."
Nou, hier deur Corné Coetzee: ’n resensie deur Heilna du Plooy
2017-12-12"Vir my ontwikkel hierdie eenvoudige vloeiende verse met goeie ritmiese gang, ’n merkwaardige diepgang op verskillende maniere."
