Heilna du Plooy: Daardie lang reis

  • 0

Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf?

Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor.

In hierdie gesprek, opgeneem tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind het, nooi sy ons om saam te reis.

Haar nuwe digbundel verskyn eersdaags.

Enkele onlangse gedigte

Leë lanings

IV    Son-net

Kuur

Seetaal

Borge:

Die Tuishuise & Victoria Manor

 

Buffelshoek Dirosie Lodge

 

NB-Uitgewers

 

Amazwi South African Museum of Literature

 

Montego Pet Nutrition

Sien ook:

Heilna du Plooy (1947–)

Die rumoerige swart nar: Hennie van Coller oor Etienne Leroux

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top