Heilna du Plooy (1947–)

“Daar moet ook plek wees vir al die variasies van ’n taal, van die loslittigste informele sêgoed tot die professionele terme en formele wetenskaplike formulerings. Alleen dan kan die taal sy gemeenskap in alle fasette van die lewe tot diens wees.”