Hennie van Coller neem die lewe en werk van Etienne Leroux onder die loep, met verwysing na ’n bloemlesing van die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns oor Leroux getiteld Die rumoerige swart nar. Verskeie skrywers het meegewerk aan hierdie bloemlesing, wat binnekort beskikbaar sal wees.
Van Coller het die lesing gehou tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind het.
Borge:

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek Dirosie Lodge
NB-Uitgewers

Amazwi South African Museum of Literature

Montego Pet Nutrition


Kommentaar
Dankie Hennie!
Jy het beslis my Leroux-verslawing verruim.
Beste wense!
En wat ‘n voorreg en ervaring was dit nie om dit uit sy eie mond te hoor by die Etienne van Heerden Veldsoirée nie …