Anzil Kulsen

Anzil Kulsen skryf kinder- en jeugboeke en het al twee volwasseneromans en verskeie tydskrifverhale die lig laat sien. Haar eerste volwasseneroman, Skarlakenkinders met Nadine Blom as medeskrywer, het in 2019 verskyn en haar tweede, Reënboogmelodie, verskyn in Julie 2020. Sy is tans ’n projekorganiseerder by die ATKV, en dien op die direksie van die ATR, Afrikaanse Onderwysnetwerk en Biblionef. Anzil se werk behels die fasilitering van lees- en skryfprojekte in arm gemeenskappe in die Noord-Kaap.

World book day: Four young-adult (YA) authors chat about their work

Izak de Vries, Jaco Jacobs, Anzil Kulsen, Hannes Barnard, Fanie Viljoen Books and writers 2024-04-23

"I was asked to speak about young-adult fiction (YAF). It is a topic I am passionate about, and I love reading YAF, but I am really old. That was one of the reasons I asked four YA authors to share their views on their own writing with the girls. The authors agreed to share their insights with the rest of the country on World Book Day."

Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?

Naomi Meyer, Anzil Kulsen Onderhoude 2023-05-15

"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Die spieëlkas, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Die delivery man, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Die spieëlkas, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Spookradio 302 FM, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die delivery man, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag een deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-09-15

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Ek is ’n lid van AfriForum

Anzil Kulsen Menings 2022-04-12

"Dis tyd om hande te vat, ongeag die kleur van daai hand."

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Anzil Kulsen se kortverhaal rondom die sosiale media

Naomi Meyer, Anzil Kulsen Skole 2021-09-17

"Hierdie storie kan soveel debat uitlok – daar is ’n paar relevante kwessie waarmee kinders op ’n baie jong ouderdom konfronteer word. Soos die gepoleerde beeld wat ons na buite uitstuur ..."

"Storie-idees meld gedurig aan, ek voer hulle nie altyd so getrou uit nie"

Cliffordene Norton, Anzil Kulsen Skrywersonderhoude 2020-07-08

"Alles het net bymekaargekom, sodat hierdie storie geskryf moes word. Ek het kwaai aan myself getwyfel weens die sensitiwiteit van die verhaal, maar ek het net geweet dit moet geskryf word."

Top