"Ons is opgewonde om te hoor of lesers meer van die Bitterbosbende wil lees"
2020-06-08"My gesin is altyd my klankbord as ek stories skryf. Dit was toe juis met die ontwikkeling van idees vir ’n tweede en derde boek in die reeks dat Keenan aangebied het om te help." Cliffordene Norton gesels met Anzil en Keenan Kulsen oor die inspirasie agter die Bitterbosbende-reeks.
Leeskringe in die Noord-Kaap: Boeke kan lewens verander
2018-09-19"Hoewel dit ideaal sou wees dat die lesers identifiseer met die karakters in die verhaal, lei die gesprekke tot ’n gevoel van samehorigheid en voel die lede na afloop van so ’n gesprek weer by magte om hul eie krisisse die hoof te bied."
Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?
2018-06-13"Wat sou gebeur het as Vorster Afrikaans, Engels en Zoeloe, of watter taal ook al in daardie demografiese gebied gepraat word, as drie gelyke onderrigtale by skole bevorder het, sodat wit leerders ’n Afrikataal kon aanleer nes hul swart maatjies ingewikkelde vakterme in Afrikaans of Engels onder die knie moes kry?"
Ware mense deur Bart de Graaff: ’n resensie
2018-02-20"My eerste reaksie was: wou die skrywer maar net staaf wat almal alreeds weet of het hy werklik gehoop om ’n nuwe perspektief te bring op die manier waarop die mens-mense (Khoi-Khoin) gemarginaliseer is?"
Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n resensie
2018-01-24"Met die lees van elk van hierdie vroue se verhale is daar ’n gevoel van bemagtiging, ’n soort aanmoediging dat die leser self beter behoort te doen, meer betrokke behoort te raak en ’n verskil behoort te maak."
Wat is op jou bedkassie? Anzil Kulsen antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Anzil Kulsen se antwoord.
Oranjerivierafrikaans is nxa!: ’n onderhoud met Anzil Kulsen
2017-10-26"nxa – goed/cool/lekker
xhoulag – uitspattig lag
xhouboe – terneergedruk wees"
Soos padkos
2017-06-06"’n Vreeslike hoesbui oorval haar. En skielik wens ek ek kon ook soms hier wegkom. My enigste wegkomkans is die skool. Daar voel ek ’n bietjie soos myself. Nie soos ’n voël wat in ’n hok vasgekeer is nie."
’n Oog vir ’n oog
2017-06-02"Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker is hulle is regtig weg nie."
My taal is my lewe
2016-03-04"Waar is die gemene deler? Kan ons nie konsentreer op dit wat ons gelyk maak, dit wat ons een maak nie?"
Een op 'n slag
2016-02-26"Ek is in ‘n afgesonderde deel van die Noord-Kaap, ‘n deel met soveel geskiedenis, soveel kulturele rykdom waaroor stories geskryf kan word. Hoekom beland ek altyd in situasies waar ek agterna voel of ek self sielkundige behandeling moet kry?"
Tien vrae: Anzil Kulsen oor 'n Hart vol sand
2015-04-29"Die antwoord is eenvoudig: ek moet sin probeer maak van alles wat kwel, en alles wat ek sien en hoor."

