LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar.
Anzil Kulsen antwoord:

Jodi Picoult se Small great things

Schalk Schoombie se Rooi haring

Jacques Pauw se The President's keepers

Marieta Nel en Adinda Vermaak se Die perfekte brander en ander verhale.

