Kommentaar

Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)

George Redelinghuys 2023-11-04 Thank you for this interesting article concerning die-hard racial attitudes in South Africa. One cannot but feel a bit envious of countries like Brazil where there has been no social revolution, and Cuba, where there has been one, for the success in deali

Eerste liefde

Danie Botha 2023-11-04 Janica, jy laat my glimlag met jou manier om ou bekende uitdrukkings anders te gebruik en rym te betrek. Die gedig sal seker 'n lekker lied word, of om dit sommer net hardop te sê. Ek dink aan: "jou stem in my kop / is op repeat". En: "ek volg my hart s

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

Johan Uys 2023-11-04 Uitstekende aanbieding! Laat my dink aan n skoolvriend, Ian de Beer, se Glyskaal wat die matrix so goed beskryf! Onderskryf ook die deel van meerderwaardigheid!

Vader Nolan

Jean Maree 2023-11-03 Vader Albert was 'n baie goeie mens. Jammer om hierdie tirade te sien.

Antimoon: potensiaal versus toksisiteit

Ludolph Botha 2023-11-03 Baie dankie vir nog 'n interessante artikel!

Abassie se warme worsies

Shereen 2023-11-02 A lovely piece of writing that illustrates how the memories of my own childhood are intertwined with the cultural roots that have shaped them. You have invoked a strong sense of nostalgia which has encouraged me to reflect on many other childhood experien

Vader Nolan

Snotjan 2023-11-02 Ek weet ook nie wie Jannie Gagiano is nie. Maar een ding is seker, elke generasie hersien gewis die "ewige waarhede" van die Bybel. Trouens, niks wat in God se naam gedoen word, het enige iets met enige God te make nie. Dis alles die keuses, besluite en a

’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak

Andries Visagie 2023-11-02 Dankie vir hierdie broodnodige repliek op 'n artikel wat baie verklap oor die outeur se subjektiewe oordele, maar nie juis 'n konstruktiewe bydrae tot die ontwikkeling van navorsing lewer nie.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Notas oor die tragedie van Israel en die Palestyne

Hein Viljoen 2023-11-02 Johann Jou analise van die Israel-Palestina-kwessie is indringend en lesenswaardig. Maar stel nie 'n oplossing voor nie. Laat die raamwerk van mimetiese begeerte wel 'n oplossing toe, of moet 'n mens daarbuite dink? Is al wat die bloedlus en angs sal bev

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Isabell 2023-11-01 Julle vraestelle help baie! Is daar dalk meer vir graad 4, soos SW en nog NW?

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Naomi Meyer 2023-11-01 Dankie vir jou navraag. Die memorandum is onderaan die vraestel; rol net af tot na die vraestel om dit te sien. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder, LitNet

Vader Nolan

Raed-na-Gael 2023-11-01 Die moderne Israel is nie die Israel van die Bybel nie. Die Christendom en dié se geloof, hoop en vertroue is in Jesus Christus. "So sluk maar ’n wind en bly wonder."

Die NG Kerk en die toekoms

Sybrand Coetzee 2023-11-01 Skrap die selfdegeslagredenasies en fokus op werklike doelwitte wat bindend en opbouend is vir God se Werke. As jy iets verwerp, dan ignoreer redenasies daaroor.

Die presteerder

Jakob Regop 2023-11-01 Pragtig! So diep en kwesbaar, dit is werklik uitstekend

Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)

Nogal Ne 2023-11-01 Pity about the last little tail added on. Irrelevant and an attempt at a last little smoke screen. Spoils it a bit.

Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries

Hanno Visagie 2023-11-01 Ek stem saam met Jakob-regoploop. (Die woke Litnet-admin is blykbaar tydelik aan die slaap gevang, want gebruiklik word my response as 70 jarige Christengeneesheer nie geplaas nie.)

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Mariska 2023-10-31 Môre, ek soek asb. die memo van hierdie Tegnologie-vraestel.

Jy is my seun

Zadie 2023-10-31 Kookwater!

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Amanda Roothman 2023-10-31 Baie dankie vir die gratis vraestelle!

Borrel, borrel, vele stof tot nadenke by Woordfees | Toyota US Woordfees 2023

Elise 2023-10-30 Wonderlike ervaring gewees - dit voel ek borrel steeds!

Vader Nolan

Ponti Venter 2023-10-30 Ek weet nie wie Jannie Gagiano is nie, maar sy minagtende taalgebruik en sy verwysing na die Opperwese laat my dink hy is self a Vrymesselaar-mistikus wat glo hy is bo die geskiedenis en kan alteoreties-rasionalisties die wêreld verstaan. Miskien sal Nie

Elders gesien: Hou oud is Afrikaans?

Snotjan 2023-10-30 'n Nugtere perspektief in 'n wêreld waar elke ander "kontent kriejaytuhr" ook sommer double as 'n taalkundeprofessor. Dankie prof Hans. Mens wens die mensdom wil vir eens hulle kleinlikheid bietjie agter laat en hierdie inisiatief begin steun. Die inisia

Nuut by Naledi: Joernaal deur Clinton V du Plessis

Selwyn Milborrow 2023-10-30 Een van my gunsteling digters. Wat 'n voorreg om 'n bundel aan jou moeder te kan opdra. Sy moeder, Susan, kon nie lees en skryf nie. Dit maak hierdie bundel soveel spesiaal. Groot respek, Clinton!

'n Deel van jou het vas bly steek

Wilmarí 2023-10-30 Sjoe, mooi!

Die gewaande Suid-Afrikaanse wonderwerk: tyd vir bestekopname

Brand 2023-10-29 Wit Suid-Afrika se probleem was nooit werklik dat hy as kolonie beskou was nie. As dit werklik die geval sou was, dan sou dieselfde druk op Australië, Nieu-Seeland, Kanada en VSA gewees het om hul inheemse bevolkings as regeerders van hulle onderskeie la

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Solly 2023-10-29 Opsoek na Gr8 English (1) en (2) oefen vraestelle

Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries

Jakob-regoploop 2023-10-29 Daar is natuurlik 'n hele klomp twak wat so lekker verkoop word in hierdie boek dat sommige dit kan glo. Om te pas by die alewige politiek-korrekte narratief. Die verduideliking vir die ontstaan van swart en wit velle is nie net naief nie, dis sommer plei

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Margaret Miranda 2023-10-29 Could I please also get Gr 4 and 5 and 9 maths exams papers?

Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Huibrecht 2023-10-29 Baie dankie vir die vraestelle, glo dit sal baie help.

Die stereotipering van vroue

Jana 2023-10-29 Afrikaans vandag. Het hom. Dankie! :-)

Rise deur Siya Kolisi en Boris Starling: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2023-10-29 En dit was, dit was toe 'n verwoede stryd. En Kolisi was daar en hy en sy span het hulleself bewys as die mees suksesvolle span ooit in Wêreldbekerrugby. Welverdiend!

Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries

Cas Vos 2023-10-28 Naomi, skitterende onderhoud en Izak, 'n uitmuntende vertaling. Van harte geluk, ou pel!

Wêreldrugbybeker, reklame en spel

Annora Eksteen 2023-10-28 Dit is so. Vryheid en verbeelding gaan ook vir my saam en ek kan dink: kreatiwiteit in die spel, dan gegrond op die tegniek en ervaring van die spelers en dan verder as dit in die reklame. Ja oral is oorbrugging. "Die spelende wese" druk dit mooi uit

Skole se invloed op die onderbou van (on)geletterdheid

Tersia du Plessis 2023-10-27 Ek is reeds 27 jaar betrokke in die onderwys, as Engelse onderwyseres. Kinders uit top skole in my dorp, Worcester, is semi-geletterd. Al die bronne is daar. Solank as sogenaamde topskole en die onderwysdepartement volhou met die huidige patroon, gaan nik

Wêreldrugbybeker, reklame en spel

Cas Vos 2023-10-27 Hercules, baie dankie vir jou insigryke essay. Jy het jou gedagtes helder verwoord. Advertensies kan op winsbejag gerig wees en die vryheid van die mens ondermyn. 'n Brug gee toegang tot ander ruimtes. Ruimtes mag nie vir eie gewin misbruik word nie.

Waar kan ek Sandveldkos en Velddrif se stories koop?

GertBdeBeer 2023-10-27 Ek het vandag gaan kalamari eet in Bokkomlaan in Velddrif, toe lê Lokkie van Zyl se boek "Velddrif se stories" op die koffietafel. Ons het twee ure daar gekuier en gedeeltes uit die wonderlike boek gelees. Die eienaar is egter baie heilig op die boek, m

Die presteerder

Amy 2023-10-27 Mooi!

Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal

Elizabeth Brandt 2023-10-27 Baie dankie vir hierdie ongelooflike lesings.
Top