
Peggy & Marco Lachmann-Anke op Pixabay
Is jy in graad 6 en droom jy oor die vakansie? In die gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen wat jy hier kan aflaai, sal jy heelwat taaloefeninge met sport as onderwerp aantref. Draf flink deur hierdie vraestel vir dinamiese punte. Oor ’n rukkie is dit tyd vir sports by die see (in die woordeboek kan jy naslaan dat dit ’n aanvaarbare Afrikaanse woord is).
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal
Kommentaar
Môre, kan ek asseblief Graad 6-werk kry?
Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel waar die graad 6-werk alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai deur die vraestelle om te sien wat beskikbaar is. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder