
Foto:Canva
Uurglas
jy het hulle gedra
hoog gehou versôre
die kinders en die jonges
almal altoos
nou sit jy
rumatiekhande verknoop
in jou klein verkrimpte skoot
verstoot
1
Foto:Canva
Uurglas
jy het hulle gedra
hoog gehou versôre
die kinders en die jonges
almal altoos
nou sit jy
rumatiekhande verknoop
in jou klein verkrimpte skoot
verstoot
1
Kommentaar
Ai, wat het dan skeef geloop?