Uitnodiging: Boekbekendstelling (3 April om 17:30)

  • 2

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Triomfmars en treurlied op 3 April in Pretoria.

Klik hier vir ’n groter weergawe van onderstaande uitnodiging.

  • 2

Kommentaar

  • Marietjie du Toit

    Baie dankie vir die uitnodiging
    Twee persone woon graag die boekbekendstelling by.
    Sal betaling per EFT/kaart gedoen kan word?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top