Kommentaar

Rondom Bettina

Chris Marnewick SC 2024-03-07 Ek wonder nou: Het dit rassisties geword om iemand te verdedig wat van rassisme beskuldig word? Of om gebeure wat as rassisme vertolk is anders te vertolk of te bevraagteken? Of te vra of daar verskillende vertolkings aan gebeure geheg word na gelang van

Kruger’s earring

Fransjohan Pretorius 2024-03-07 Mr Willers, never heard of the fact that people in earlier times believed in the healing which the wearing of copper bracelets or copper earrings could bring against the suffering of rheumatoïd arthritis? Not only in South Africa, but all of over the wor

It’s always Friday somewhere in the universe deur Joe Kitchen: ’n resensie

Johan Coetzee 2024-03-07 Watter lekker stuk ook deur jou geskryf, Stefaans. G'n wonder jy is wie jy is nie.

Rondom Bettina

Snotjan 2024-03-07 Enige plek waar 'n klomp mense saamkoek, is altyd 'n risiko met gepaardgaande probleme en drama. Kyk hoe gaan dit in die kerke. Mens moet versigtig en oordeelkundig hierdie feeste bywoon. Aan die een kant is daar altyd 'n klomp rassiste wat oral is waar j

Kruger’s earring

Chris Heymans 2024-03-07 Trendy fella!

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Jan Rap 2024-03-07 Wát nie onthou nie, Herman Lategan?

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Jan Rap 2024-03-07 Ja, Bettina, 'n sinkende skip, mmaar dis nie snaaks nie met dié dat die Afrikaanse radio en tv so hard meewerk aan die agteruitgang van Afrikaans.

The fundamental reform of the South African state – motivation and strategy

Emelia Stanton 2024-03-06 Dit moet begin by die kinders. Implementeer vaste beginsels, gepaardgaande met morele en tersiêre onderrig is absoluut nie onderhandelbaar as ons 'n bestendige toekoms hier wil bou nie. Te veel burgers van SA is tans onbeskof, ondankbaar, gewelddadig en

Kruger’s earring

Helize van Vuuren 2024-03-06 A refreshing look at the Old Man, and a thrilling read, Mr Willers - thank you! The Devil in the detail... The Power of the earlobe...

drie gesange vir die somer

Marie Porter 2024-03-06 Somer en winter het elk sy eie ritme en die natuur maak dat ons elkeen kan waardeer. Mooi gedoen.

Rondom Bettina

Willem Landman 2024-03-06 Jeanne, hoe mooi tog val jy binne die definisie van wokeness. As Fanie Olivier waarsku teen summiere etikettering rondom rassisme en ander diskriminerende praktyke kan hy nie anders as om na apartheid te hunker nie.

Rondom Bettina

Willem Landman 2024-03-06 Elna, so as jy orals op 'n feesterrein sou kon wees, sou jy persone wat diskriminasie pleeg sommer self (sonder rapporte van ander) kon identifiseer, verhoor, skuldig bevind en straf (sou bv die ganse Stellenbosch dus verboten wees). So eenvoudig soos dit

Rondom Bettina

Willem Landman 2024-03-06 Erla, om te beweer die briefskrywer (sy naam is Fanie Olivier) “se mening wel lagwekkend is”, sê bloot iets oor jouself en heeltemal niks oor Olivier se argument en vrae nie. Dit vind ek tog heel niksseggend.

Die reg om in vrede en sonder pyn te sterf

Henning 2024-03-06 Dit is dalk wys om 'n swart advokaat by die regspan in te sluit, hoe irrelevant kleur ookal by die ter sake regskwessie mag wees. Wat 'n wêreld.

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Melandie 2024-03-06 My wiskunde is goed en ek soek n vraastel om dit te toets.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Naomi Meyer 2024-03-06 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer gratis vraestelle en 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is, verskyn hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Naomi Meyer 2024-03-06 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer gratis vraestelle en 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is, verskyn hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied

drie gesange vir die somer

Jay 2024-03-06 This filled me with both hope and nostalgia. Would make an amazing song!

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

Mercia Theron 2024-03-05 Ek het PH Nortje nie geken as dosent nie, maar van my latere kollegas wat by hom klas geloop het, het met groot lof van hom gepraat. En deesdae, op 80 jarige leeftyd, geniet ek steeds sy boeke geweldig baie. Sy manier van 'n storie oordra is so natuurlik

Rondom Bettina

Elise Bishop 2024-03-05 Sidney - ek voel verlig en trots op jou gevoelvolle insig! Ek het grootgeword ten tye van die bloeming ou bedeling en is skaam hoe mense meestal uit gewoonte en by voorbedagte rade hanteer is in soortgelyke scenarios. Maar ek is verheug om te kan sê ek h

Belydenis van ’n tagtigjarige

Danie Botha 2024-03-05 'n Mens kan nie anders nie as om te erken dat jy ook sulke ervarings deurmaak wanneer jy hierdie ouderdom bereik. Maar daar is ook wendinge in 'n mens se lewe!

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Janice stout 2024-03-05 Dit sal aangenaam wees om hierop Wiskunde te doen. Ek sukkel tans met Wiskunde; dit sal my help om goed te doen in my Wiskunde-toetse.

Rondom Bettina

Leane 2024-03-05 Sidney, bravo! Dankie, fantasties!

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Derek Bekker 2024-03-05 Hahahaha, grapjas.

Rondom Bettina

Jeanne Booysen 2024-03-05 Terwyl ek, Olivier se gebrabbel (is dit 'n woord) lees, sien ek net die, ou verlepte menseslagtingvoorstander, Michael Rappaport, wat in Isnotreal rondloop en na apartheid soek. 🙃

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Breyten Oubôbjaan Buitetjank 2024-03-05 Dis darem 'n baie breë en selfs gebiedende uitspraak, Herman Lategan! Is taal ooit 'n afpenbare gebied? Toegegee, die wêreld in al haar onpeilbare vervlakking, selfs in Nederland, gaan al hoe meer oor na Globish. Na donkie-'Engels'. Wat tog seker 'n eno

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Francois Verster 2024-03-05 Netso, dit bekommer my ook al geruime tyd. Uitgewers is beslis onder groot druk, en is selfs minder geneig om 'n kans te vat met 'n manuskrip wat dalk nie 'n goeie verkoper sal wees nie (al is dit goed geskryf) as tevore. In 2018, toe ek in Amsterdam by Z

Rondom Bettina

Elna van der Merwe 2024-03-05 Ek gaan nie op Olivier se skrywe reageer nie, want ek vind dit "facetious". (Ek gebruik opsetlik die Engels, want "ligsinnig" dra nie die volle betekenis oor nie.) As organiseerder van die Stilbaai-boekefees verduidelik ek graag wat ons bedoel met ons bel

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Jan van wyk 2024-03-05 Hi, ek soek die vraestelle en memoranda van kwartaal 1, 2, 3 en 4 vir graad 7. Ek sal betaal. Stuur 'n nommer asb. Dis vir Sosiale Wetenskappe en Natuurwetenskappe.

Rondom Bettina

Sidney Gilroy 2024-03-05 Daar ís so iets soos subtiele diskriminasie wat slegs met 'n gesigsuitdrukking, liggaamstaalgebruik of gewoon die uitoefening van jou reg op assosiasie 'n werklikheid word vir die party aan die ontvangkant daarvan en totdat jy self aan die ontvangkant wa

Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)

Naomi Meyer 2024-03-05 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat hier is en geb

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Naomi Meyer 2024-03-05 Hallo! LitNet kan help met oefenvraestelle waarmee jy kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai

Die fundamentele hervorming van die Suid-Afrikaanse staat – motivering en strategie

David Willers 2024-03-05 Uistekend. Kommerwekkend. Dankie.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg op 29 Februarie 2024

Mêrie Scheepers 2024-03-04 Hierdie skrywer praat nie namens alle skrywers nie. Skrywers glo in hulle werk, al word alles nie gepubliseer nie. Sal hulle nooit kan ophou skryf nie. Jammer dat sulke negatiewe redenasies ook die lig moet sien, gelukkig is dit 'n minderheidsmening.

Rondom Bettina

erla diedericks 2024-03-04 Beste Redaksie. Ek verstaan nie die varkie-spotprent nie. Dis tog nie 'n lighartige situasie nie - alhoewel die briefskrywer se mening wel lagwekkend is. erla diedericks

Rondom Bettina

Dirk Rigter 2024-03-04 Geagte Fanie, Uitstekende bydrae! Die oormatig-sensitiewes moet maar hulle dik stewels aantrek, aangesien ons gewone siele soms op sagte toontjies trap sonder énige bybedoelings.
Top