Kommentaar

Rondom Bettina

Elna van der Merwe 2024-03-05 Ek gaan nie op Olivier se skrywe reageer nie, want ek vind dit "facetious". (Ek gebruik opsetlik die Engels, want "ligsinnig" dra nie die volle betekenis oor nie.) As organiseerder van die Stilbaai-boekefees verduidelik ek graag wat ons bedoel met ons bel

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Jan van wyk 2024-03-05 Hi, ek soek die vraestelle en memoranda van kwartaal 1, 2, 3 en 4 vir graad 7. Ek sal betaal. Stuur 'n nommer asb. Dis vir Sosiale Wetenskappe en Natuurwetenskappe.

Rondom Bettina

Sidney Gilroy 2024-03-05 Daar ís so iets soos subtiele diskriminasie wat slegs met 'n gesigsuitdrukking, liggaamstaalgebruik of gewoon die uitoefening van jou reg op assosiasie 'n werklikheid word vir die party aan die ontvangkant daarvan en totdat jy self aan die ontvangkant wa

Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)

Naomi Meyer 2024-03-05 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat hier is en geb

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Naomi Meyer 2024-03-05 Hallo! LitNet kan help met oefenvraestelle waarmee jy kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai

Die fundamentele hervorming van die Suid-Afrikaanse staat – motivering en strategie

David Willers 2024-03-05 Uistekend. Kommerwekkend. Dankie.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg op 29 Februarie 2024

Mêrie Scheepers 2024-03-04 Hierdie skrywer praat nie namens alle skrywers nie. Skrywers glo in hulle werk, al word alles nie gepubliseer nie. Sal hulle nooit kan ophou skryf nie. Jammer dat sulke negatiewe redenasies ook die lig moet sien, gelukkig is dit 'n minderheidsmening.

Rondom Bettina

erla diedericks 2024-03-04 Beste Redaksie. Ek verstaan nie die varkie-spotprent nie. Dis tog nie 'n lighartige situasie nie - alhoewel die briefskrywer se mening wel lagwekkend is. erla diedericks

Rondom Bettina

Dirk Rigter 2024-03-04 Geagte Fanie, Uitstekende bydrae! Die oormatig-sensitiewes moet maar hulle dik stewels aantrek, aangesien ons gewone siele soms op sagte toontjies trap sonder énige bybedoelings.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Maria Saroon 2024-03-04 Dit help my kind baie lekker en dit is nogals goed vir my kind, baie dankie 🥰

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Herman Lategan 2024-03-04 Dis beter om fiksie in Nederlands of Engels te publiseer. Vergeet van Afrikaans. Mors van tyd. Niemand gaan dit onthou nie.

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Juwailon 2024-03-04 Ek wil baie graag weet hoe ons wiskunde moet uitwerk.

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Breyten Breytenbach 2024-03-04 Dankie, Bettina Wyngaard. Ek deel u mismoedigheid.

Smaakmakers? In gesprek met Stefaans Coetzee oor sy toekenning

Elise 2024-03-04 Wat ‘n voorreg om na hierdie twee mans te luister wat ek vriende kan noem wat soveel doen vir boeke persé maar nie net dit ook hul mentorskap offer ten spyte van hul druk skedules. Ek’t vir beide uiterste respek en hierdie praatjie terdeë geniet. Ba

Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)

Jamie-Lee 2024-03-04 Hallo daar. Waar kan ek Landbouwetenskappe se graad 10-vraestelle in die hande kry?

Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo

Naomi Meyer 2024-03-04 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is

Die boek van herinnering – vir Tant Alie et al

Johan 2024-03-03 Hallo Ran - Ek sien dat die mense nie een verstaan wat jy skryf nie. Dis jammer. Hou asseblief aan met die tipe skrywe!

Die dans

Christelle Wessels 2024-03-03 Baie dankie vir al die mooi terugvoer, ek waardeer dit.

Die dans

Christelle Wessels 2024-03-03 Ek waardeer al die terugvoer, baie dankie.

Die dans

Jacky 2024-03-03 🌿🕊Christelle, baie geluk. Diep heimwee ervaar. Het dit geniet en sien uit na vele meer.

Die dans

Chrisna 2024-03-03 Bittersoet!

Die dans

Elise 2024-03-02 Baie geluk, Christelle!

Dood, vrees en hoop: ’n resensie van Tenk deur Pieter Stoffberg

E R I K kiderlen 2024-03-02 Wonderlik geskryf. So na aan die waarheid wat die manne beleef het. En waarvoor? Die eer van ons SANW? Die verneukery van Kissinger-hulle? Ek vra maar net!

Die vreemde taal Engels

F C 2024-03-01 Snaakse Engels, want die meervoud van mouse is mice maar van house is houses.

The Pole by JM Coetzee: a review

Kelwyn Sole 2024-03-01 One of the things that's so striking about Coetzee, is the genuflection of critics, (especially but not only expat-South Africans) before his feet, and especially before his later, deracinated works The formal and ideological politics behind this requires

’n Verkenning en vergelyking van houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië ná drie dekades van onafhanklikheid

Piet van Rooyen 2024-03-01 Lekker, Nicolette! Jy's van die min wat nog omgee vir taal. Deesdae is brabbel die lingua franca, lyk dit my.

Press release: Please sign this petition as South African authors urge the National Assembly to reject the Copyright Amendment Bill

Susan Meiring 2024-03-01 As opkomende skrywer is dit alreeds 'n uitdaging om finansiële bevryding te kan geniet. Ek stem nie saam met die voornemende wetgewing wat die kunswêreld 'n groot knou wil gee en ons sodoende in sak-en-as wil dompel nie. Goewerment moet die 'Bill' herko

Persverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill

Izak de Vries 2024-03-01 Nota bene: Hierdie petisie het reeds gesluit, maar aangesien die regerende party die protes van opposisiepartye en kunstenaars geïgnoreer het, sal meer protesaksie volg. PEN Afrikaans sal met LitNet skakel wanneer verdere aksie beplan word.

Wysigings aan die kopieregwetgewing: Gys Visser werp lig op die probleme met die "fair use"-leerstuk

Izak de Vries 2024-03-01 Nota bene: Hierdie petisie het reeds gesluit, maar aangesien die regerende party die protes van opposisiepartye en kunstenaars geïgnoreer het, sal meer protesaksie volg. PEN Afrikaans sal met LitNet skakel wanneer verdere aksie beplan word.

Wysigings aan die kopieregwetgewing: Gys Visser werp lig op die probleme met die "fair use"-leerstuk

Deon du Plessis 2024-02-29 As 'n mens die skakel volg, sê dit die petisie is reeds gesluit.

Persverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill

Monica Hammes 2024-02-29 Die versoek om die petisie te teken het vandag saam met die LItNET-brief by my gekom. Ek het ewe entoesiasties voorgestel dat leeskringlede in Pretoria dit ondersteun - net om agter te kom dis klaar gesluit.

Hierdie is nie ’n gedig nie

Niel Mostert 2024-02-29 so dis jou woordstroom wat klakkeloos na sy eie kabbel soek- breek die reel en los die asem stoei met woordgestring wat nog heet nog lighoofdigheid bring maak los daai lied in jou kop en maak van lof 'n triomf dis tyd vir losbreek na jou eie res

Hierdie is nie ’n gedig nie

NIEL MOSTERT 2024-02-29 ja nee basta dan met gryp en stoei en klippe skoon gespoel lig jou kop asof gevul met nuwe data uit jou asemsfeer ignoreer die rym dis asem van n spook klaar geknoei sonder doel maar kom maar weer nog 'n keer dit werk teen heet en lighoofdig

Wysigings aan die kopieregwetgewing: Gys Visser werp lig op die probleme met die "fair use"-leerstuk

Theresa Jaquire 2024-02-29 Ek teken beswaar aan teen hierdie wysiging van die Kopieregwet.

Maar net ’n mens

Mientie Kroukamp 2024-02-29 Hallo mens, hoe lyk dit met' n glasie wyn … dit help elke keer teen die pyn

Wysigings aan die kopieregwetgewing: Gys Visser werp lig op die probleme met die "fair use"-leerstuk

Anna-Marie Groenewald 2024-02-29 Ek teken beswaar aan teen hierdie wysiging aan die kopieregwet
Top