Is jy in graad 12 en wens jy dat ’n "reeks" maar net die Afrikaanse woord was van ’n "series" wat jy stroom? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West leer jy hoe om ’n konvergerende meetkundige reeks binne ’n japtrap onder die knie te kry. Klik hier om die vraestel en memorandum af te laai. Nadat jy voorberei het, kan jy met ’n skoon gewete die ander reeks verder gaan vraatkyk!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Kommentaar
Ja, asseblief, my seun herskryf sy wiskunde Vrydag.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle vir al die grade, van soveel vakke moontlik. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is heelwat oefenvraestelle vir graad 12. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, en sterkte met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan ek vraestelle ontvang?
Hallo! Ons vraestelle word nie na iemand gestuur nie, maar word self deur ons lesers afgelaai deur op die onderskeie skakels te klik. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo, enige Wiskunde Geletterdheidsvrastelle en memo's vir Graad 12?
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder