
Mehmet Egrik op Pixabay
Is jy in graad 5 en voel jy so onseker oor jou Wiskundedeelsomme soos wat hierdie twee selfoongesiggies lyk? LitNet kan help! Klik hier om Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum af te laai om jou met jou voorbereiding te help. (Die vraestel sal jou kan help met vermenigvuldig- én deelsomme, soos die twee prentjies ook verklap.)
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum


Kommentaar
Baie dankie vir die wonderlike hulp!
Dankie!
asb
Sal julle asb nog vraestelle publiseer. Dit help verskriklik baie, baie dankie - dit is 'n voorreg om te modereer.