
Foto: Canva
Bittereinders
Met ons gaan dit soms
soos met ’n klip deur ’n tregter
hoe dieper, hoe slegter
tog bly ons almal vegters
want ligvoets sal ons weer
dans deur die lewe.
1
Foto: Canva
Bittereinders
Met ons gaan dit soms
soos met ’n klip deur ’n tregter
hoe dieper, hoe slegter
tog bly ons almal vegters
want ligvoets sal ons weer
dans deur die lewe.
1
Kommentaar
Baie dankie, Litnet