Mellet Moll2023-12-08Satire is 'n tegniek wat humor, ironie, oordrywing of parodie gebruik om sosiale verskynsels te beskryf ten einde die aandag te vestig op tekortkominge in die gemeenskap. Dit word gevind in verskeie kunsvorme, insluitend letterkunde, drama, film, musiek e
Snotjan2023-12-07Ai, ja, dit is onafwendbaar dat Afrikaans op die lange duur nie sal oorleef nie. Dit is nie weens boekbeïnvloeders nie. Ander tale het ook boekbeïnvloeders. Engels het vreeslik baie sulke mense. Veel meer as ons ou klein taaltjie. TikTok krioel van hull
Anne-Marie Taylor2023-12-07Nini, jou onderrok hang nie net uit nie, dit sleep op die vloer. Ek kan nie glo dat LitNet hierdie publiseer nie. In my lewe het ek nog nie sulke kinderagtige optrede van 'n opgevoede, geleerde persoon gesien nie.
Pieter2023-12-07Ek en Angus is op dieselfde spoor. Ek het dierbare Christenvriende met wie ek tot die einde die ruimte op ons planeet wil deel en het geen behoefte om die sinjaal te trek wat hulle weg van hul dwaalspoor - waar hulle gelukkig is - sal lei nie. Ons is volw
Dietloff van der Berg2023-12-07Nini, dis nie waar nie, want my ChatGPT-gedigte oor die goeie ou dae van “Regte” outydse skrywers van vlees en bloed" teen slegs 0.05 USD soos Avatars afgelaai verkoop in 2030 steeds soos pannekoek by 'n Kerkbasaar in die ou dae.
Henning2023-12-07Ek moes vluglees. Is daar iets soos homilie?
Omdat Afrikaans toe gelukkig dood is, is daar herinneringe, soos Johan Myburg se Narreskip:
I
In Tam gesprekke aan tafel - dié wat bly repeteer,
wat aan niks 'n duit gaan verander nie, oor verval,
die postko
Marlies Taljard2023-12-07Ek dink die resensent maak hier 'n denkfout: Die omgekeerde van 'n stelling is nie altyd waar nie (dit leer die Wiskunde ons).
Ek verduidelik: Die meeste goeie gedigte tree (intertekstueel) in gesprek met ander literêre werke of kunswerke. Maar: intertek
Anthonia Opperman2023-12-07Ek is amper 83 en het nie met enige tegnologie grootgeword nie. My pa (in die onderwys) lei nog die tuin nat met watervoortjies uit die plaasdam en ons maak papierskippies. My ma het hoenders en sy lewer elke week geslagte hoender en as daar was speenvark
JOHAN ANKER2023-12-07Baie dankie, Anke, vir die uitvoerige en duidelike artikel oor leesbegrip en die waarde van, onder andere, voorlees. Dit is vir my 'n groot plesier om sulke deeglike werk en agtergrond daaroor te lees. Mag baie lesers, ouers en onderwysers daarby baat vin
Almore Cupido2023-12-06As leek besef ek nou eers waarom Clinton so lugtig was vir die resensente. Die annalise/resensie van die digbundel is diep en deeglik. Solank die sosio-ekonomie van hierdie land soos 'n skoppelmaai/pendulum swaai, glo ek sal Clinton, die sosiale kommentat
Danie van Wyk2023-12-06Wat meer kan ek byvoeg, my suster? Armoede ken nie kleur nie. Dis 'n bose kringloop wat mense verneder en hulle van hul menswaardigheid stroop. Dit spreek boekdele tot die disfunksionele toestand van die land se sosiale instellings om as vangnet op te tre
Snotjan2023-12-06Ek lees maar meestal 'verstrooiingslektuur'. Was nou interessant om, na aanleiding van hierdie artikel, die doktor se resensie van Leo (waarvan ek onbewus was) te gaan soek en lees. Daar word skynbaar ook nie ingewikkelde letterkundige teorie in daardie b
Chris Erasmus2023-12-06Ek lees die bydrae met 'n kwylende bek. Sluk kort-kort die kwyl weg met ou bekende reuke wat uit die verre verlede in my opkom. Op die plaas is daar niks gemors of vermors nie. Slagdag was 'n groot gebeurtenis. Famiie, vrinne en vyande is genooi. Die bees
Trisa Hugo2023-12-05Barend, nee! Dis glad nie nodig om so te reageer nie. Jou opinie tel, en jy moet dit gee! Omdat ek jou lankal "ken" en jou opinies oor boeke hoog ag, het ek dit eers privaat met jou probeer oplos, deur jou te vertel wat die agtergrond is. Ek weet presies
Barend van der Merwe2023-12-05Since nobody can see into the future, these sorts of titles are always misleading and is at best educated guesswork. Outcome 2 or 3 seems to me the more plausible ones. The DA really has a knack for dropping the ball and making a mess of many a good oppor
Mellet Moll2023-12-04Bettina, met baie respek, en ek het baie respek vir jou: jy noem 'n aantal feite en persepsies waarvan die meeste mense in die literêre sisteem in hoofsaak mee sou saamstem. Ek vind dit insiggewend dat verskeie kommentators na dieselfde feitestel kyk en
Naomi Meyer2023-12-04Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle
Naomi Meyer2023-12-04Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle
Henning2023-12-03Oor literatuurwetenskap! die (i) critique (kritikus) se tegniese inslag; (ii) resensent (leek) se resensie, en dan (iii) enetjie wat glad nie kan lees nie (net lesers wil beïndruk met 'n lesersindruk ‒ uit eie beweging gestuur).
I
“Onlangs het ek to
Elsa van Eeden2023-12-02Wat 'n ervaring om deel te kan hê aan 'n stukkie van jou sielsverwante belewing oor so 'n onderwerp. Die besondere skeppende, goedbewoorde, atmosfeerskeppende werk uit die hart beïndruk my. Dankie dat jy dit met ons deel.
Barend van der Merwe2023-12-02Dankie, Dewald. Ek is intussen so bietjie aangespreek oor hierdie eerste en enkele stukkie kommentaar van my ten opsigte van die gesprek. Die feit dat daar ontevredenheid bestaan, en dit sonder dat ek enige iemand se naam genoem het, verbaas my so bietjie
Lizelle Roets2023-12-02Bloeiende of stilswyende sonsak. Riana Scheepers en Boerneef se Dusketyd. NP van Wyk Louw se Karoo-dorp: someraand. Waarlik, woorde wat weeg!
Herman Lategan2023-12-02Baie dankie vir hierdie skrywe, ek verwelkom altyd enige vorm van publisiteit, goed of sleg, omdat dit die verkope van albei my onlangse boeke ʼn verdere hupstoot gee.
Ek is nie op Facebook om myself te bemark nie, ek is daar om pret te hê en moeilikhe
Henriëtte van Wyk2023-12-02Dit kan ook 'n pragtige lied word! Ritmies. Sinvolle herhaling. Treffende beeldspraak en binnerym. Die alliterasie van die -s- dra by tot die versugting van russsss. Ek is mal daaroor!