Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Marcel van Heerden lees PG du Plessis se verhaal “Soontjie” voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
Medewerkers
Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries – LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Simon Barnard – grafiese ontwerp
Vervaardiger
Sonneblom Ateljees
Kommentaar
PG het die vermoë gehad om woorde te laat lewe
1000% love the Afrikaans short stories as well as the movies with Jamie It's, Charlene S. Richards. Afrikaans and the culture must never be forgotten. Love, love, love. Thank you