Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-07-04Tobie Cronjé lees PG du Plessis se verhaal "Genis, geeste en gesies" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Het olifante elmboë?" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-05-30Tobie Cronjé lees PG du Plessis se teks "Het olifante elmboë?" voor. Die verhaal het oorspronklik in Het olifante elmboë? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur PG du Plessis, in 1987 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Soontjie" deur PG du Plessis, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-05-08Marcel van Heerden lees PG du Plessis se verhaal "Soontjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.

