Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Tobie Cronjé lees PG du Plessis se verhaal “Genis, geeste en gesies” voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
Medewerkers
Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries – LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Simon Barnard – grafiese ontwerp
Vervaardiger
Sonneblom Ateljees
Kommentaar
Ek het dit vreeslik geniet.
Baie dankie.
Baie geniet. Die regte stem vir Koöperasie Stories.
Dit was nou een groot lekkerkry ...
Koöperasie Stories my gunsteling.
Baie dankie! Tobie Cronje is uitstekend met boekvoorlesings. 👌
O, ek geniet dit vreeslik. Baie dankie, Tobie Cronje is net die beste.