Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)

  • 7

Prent: Canva

Is jy in graad 5 en bekommer jy jou oor jou Afrikaans Huistaal-punte hierdie kwartaal? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei. Jou punte sal hoog vlieg en in een van die vraestelle is daar boonop wenke om jou eie vlieër te maak.

Klik hier om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai (die memoranda is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal

  • 7

Kommentaar

    • Hallo, en dankie vir die navraag. Hier is raad oor hoe om die vraestel en memo op te spoor. Maak die artikel oop en klik op die skakel waar daar staan "laai die vraestel en memo gratis in PDF-formaat hier af". As jou internetspoed dalk bietjie stadig is, sal jy 'n oomblik moet wag voordat die vraestel oopmaak. Sodra die vraestel en memo afgelaai het, sal jy dit in PDF-formaat kan oopmaak en kan uitdruk sodat jou kind hiermee vir die eksamen kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai gerus af wat nog met die voorbereiding kan help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ralie Janse v Vuuren

    My kleinseun is graad 5 en sukkel maar met die tale. Hierdie sal hom baie help.
    Baie dankie.

    • Hallo, en dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat die vraestelle hom kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai gerus af wat nog met die voorbereiding kan help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top