Kommentaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2024-04-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat be

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2024-04-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat be

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Annette Slabber 2024-04-10 Ek soek asb taalvraestelle vir graad 9, Huistaal (Afrikaans).

Breyten & Olga 1975

Oubôbjaan Buitetjank 2024-04-10 Nou wie sou dit nou kon gewees het? Dog eers (so met die eerste hierjy-staan-opsy stanzas), maar ek hét mos al gehoor van hierdie "Breyton"-vent (véraf aangenaaide familie het nie skoolopleiding gehad nie; spel dikwels krom), en toe sien ek laer en late

Indeks: notas, toetse en vraestelle

lea 2024-04-10 Lewensoriënteringsvraestelle van kwartaal 2 - om spesifiek te wees.

Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

lea 2024-04-10 Hi, is daar graad 8 Geografietoetse beskikbaar?

The impresario at the Artscape Arena: an interview

Coert Mommsen 2024-04-10 Dankie Naomi en al die skeppers en rolspelers. Ek's veral bly om te sien opera is steeds lewendig en gesond. Hou dit tog so, al moet julle Andre Rieux se resep gebruik. Dalk is dit 'n oplossing en kan dit die genre se lewensvatbaarheid verhoog.

Breyten & Olga 1975

Waldemar Gouws 2024-04-10 Geagte Redakteur, verduidelik asb waarom LitNet hom met anonimiteit hier so kan vereenselwig. Iemand wat na vyftig jaar nog doekies om homself moet draai, is eerder 'n geval vir 'n ander tipe instansie, dink ek.

’n Huldiging: Karel Schoeman, stiltes en stemme deur Willie Burger – grootse skrywer se lewe en werk veelkantig belig

Sandra Pretorius 2024-04-10 Ek hoop daar is ook binnekort boeke oor DJ Opperman, Ingrid Winterbach en Wilma Stockenstrom in hierdie reeks.

Die leesmasjien, 'n tegnologiese wonder

Lina Geldenhuys 2024-04-10 Goeiedag. In die jare 1980- 1990 het ons 'n "leesmasjien" gebruik om woordherkenning en leesspoed te verbeter. Is dit nog beskikbaar?

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Jannike Bergh 2024-04-10 Hallo Nico, dankie vir jou navraag. Jy kan enige vraestel gratis aflaai deur op die skakels te klik. Dis gratis beskikbaar en jy hoef nie te registreer om daartoe toegang te verkry nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:

Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Snotjan 2024-04-10 So genuine geen ekstra perks? Daar's seker darem 'n reserved onderdak parkingspot. En die pay? Is dit darem big bucks? Ek het ongelukkig nie PhD nie. En besaaids is Pretoria uit my koers. Sal dit maar forward. Dalk is daar iemand wat vir die job wil apply

Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé

Ansie 2024-04-10 Baie dankie, ek het dit so geniet. Het nooit van Barrie Hough geweet nie. Gaan nou beslis uitkyk vir sy werke. groete

Moer toe met die wolk saam

Francois Verster 2024-04-09 Fantastiese artikel, Mnr Gilroy!

Eerste liefde

Janica Flink 2024-04-09 Baie dankie Danie, ek waardeer dit opreg. Ons sal maar sien of hy ń lekker lied kom word.

Valentynsdag

Jacques Boshoff 2024-04-09 Dankie, Catherine.

My skemertyd

Johan van der Merwe 2024-04-09 Ja hierdie is diep, ons moet daar gaan want hier verander baie waardes gewoonlik vir die beter, die stiller en die dieper en hierdie is dieper grond wat nou omgespit word om ons dieper te laat verstaan, baie mooi vers Anze.

Liewe jy

Johan van der Merwe 2024-04-09 Baie goeie raad vir iemand spesiaal, vir my ook want sonder God kan ons nie, dankie vir die mooi skryfstuk.

Koersvas

Marius Nigrini 2024-04-08 Dankie Anne-Marie!

Koersvas

Marius Nigrini 2024-04-08 Waardeer opreg Paula.

Pluk vir my ’n ster

Susan Scott 2024-04-08 Ek is nou nie `n resensent nie. Het vandag toevallig op hierdie uitmuntende skrywer, Stanley Cierenberg, se werk afgekom! Wat `n fees! Wonderlike, wonderlike woordkunstenaar.

Monsters

Catherine 2024-04-08 Wow. Dis baie treffend.

Hittegolf

Catherine 2024-04-08 So mooi beskryf.

Valentynsdag

Catherine 2024-04-08 Dis pragtig!

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Nico P Swartz 2024-04-08 Benodig asb notas, toetse en vraestelle vir Graad 10, in Afrikaans.

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

sunica geldenhuys 2024-04-07 Julle webtuiste werk wonderlik gratis en geen probleem om af te laai nie. Baie baie dankie vir die hulp na die kinders in alle grade.

Wat’s in ’n naam?

Johan Esterhuizen 2024-04-07 Baie witty en erg geniet. Dankie!

Masha-Allah! Ietsie mooi het innie Baxter gebeu

Rabeah Rasdien 2024-04-07 Ek sal nie in die pwasa kan gaan nie, maar ek hoop dit is nog "aan" na Ramadan. Insha’Allah.

Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog

Gustav 2024-04-07 Nuwe boek nou beskikbaar getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO, soos beweerde doelbewuste vergiftiging van kinders in konsentrasiekampe en uitgebreide verkragting

Koersvas

Anne-Marie Bartie 2024-04-07 Sterk, sonder fieterjasies. Mooi Marius: "hy drink die nood uit 'n bitter kelk" . Pragtig. Roerend.

Luisterverhale

Marié Kruger 2024-04-07 Ek geniet die voorlesings terdeë, baie dankie. Doet asb so voort!

Luisterverhale: "selfmoord 2" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden

martie thiart 2024-04-06 Mal oor al Chris Barnard se verhale. Altyd so die lewe in sy eenvoud en opregtheid en altyd hartroerend. So 'n wonderlike talent!

Hartbreek

Anne-Marie Bartie 2024-04-06 Die wrede realiteit ja, Danie. Dankie vir die kommentaar. xx
Top