Stefaan de Jager2024-04-19Ons lees in die Bybel dat die engele dienende geeste is wat deur God geskep is. Ons behoort veel meer aangeraak te word deur wat die Here deur hierdie dienende geeste doen, as wat ons geraak word deur die engele wat deur God in al hierdie situasies gebrui
Mientie Kroukamp2024-04-19Ek waardeer en bewonder die talent wat mense het om onsigbare transisie so te verwoord dat dit verstaanbare inhoud en vorm gee. Soveel mense, soveel lewensverhale... my paterne oupa het oa. ook bygedra met die vertaling van die Bybel in Afrikaans, my pa w
Chris Marnewick SC2024-04-18No, let's not refrain from calling it what it plainly is. To remain silent is to be complicit.
You say it's all in the intent? Well, the surrounding (circumstantial) facts prove the intent. A murderer usually denies that he or she had the intent to mur
Pieta van Deventer2024-04-18Nini, al my simpatie. Dit mag dalk 'n komiese skets wees(?), maar dis werklik 'n ernstige probleem. Ek het gedink dis net ek wat letterlik pyn ervaar as honde blaf, motordeure toegeklap word (hoekom smyt mense hulle motors se deure so toe?), maar toe my e
Schalk2024-04-18Ek dink die sogenaamde Bruinmense het 'n paar verkeerde keuses gemaak die afgelope paar honderd jaar. In 1805 het hulle die engelse ondersteun met die se inval in die Kaap. So ook in die Boere oorlog het hulle aktief teen die Boere geveg. Geen wonder da
Naomi Meyer2024-04-18Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat verskyn het en

Angus2024-04-17Eintlik is daar niks snaaks aan Evolusie nie. Dit is bloot maar net ‘n natuurverskynsel, soos bv. Swaartekrag. Daarom bestaan daar nie iets soos evolusioniste of ‘n evolusionistiese denkrigting nie. Net soos daar nie swaartekragiste met ‘n swaartekr
James2024-04-17Een boek in besonder van PH Nortje, het van kleintyd af n' groot impak op my lewe gehad, en dit is die boek "Bly of Gly". Die boek het n' "wanderlust" in my wakker gemaak wat ek in latere jare toe kon beleef. In my wandelinge in die buiteland was die boek
Naomi Meyer2024-04-17Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, almal op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sie

Minnie van Blerk2024-04-16We are in awe of prof Costandius's work. She played a leading role in most of the visual culture work on Stellenbosch University's Rooi Plein and in other University spheres. She collaborated on these with staff colleagues and students.I would encourage f
Snotjan2024-04-16Jy skryf mooi, en ek hou van al die interessante boeke wat jy aanbeveel. Nooit geweet Achebe se boek is in Afrikaans vertaal nie. Lyk of dit ongelukkig onverkrygbaar is op die internet, so met so vinnige soektog. Maar in terme van jou idees ten opsigte va
Yolanda Wessels2024-04-16Briljant geskryf, Nini, ek kon dit voor my geestesoog sien afspeel! Ek identifiseer - as eienaar van honde en ook as skrywer wat nie kan funksioneer sonder stilte nie. Lanklaas só lekker gelag.
Cas Vos2024-04-16Anne-Marie, jy het jou leiersrol met onderskeidng, waardigheid en nederigheid vervul. Hiervoor verdien jy lof en dank. Die beste wense vir jou toekoms.
Jannike Bergh2024-04-16Beste Marianne
Dankie vir die navraag.
Anschen Conradie se resensie van Die oseaan tussenin is hier beskikbaar: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/wat-wag-anderkant-oorlog-20230416
Vir enige naslaanwerk in dié verband plaas LitNet elke maa