Kommentaar

Is die literêre toekennings te wit?

Francois Verster 2024-04-28 'n Nugtere, ewewigtige verklaring: welgedaan!

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Yvonne 2024-04-28 Ja, asseblief, my seun herskryf sy wiskunde Vrydag.

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Hanno Visagie 2024-04-28 Lees gerus die genomiese navorsing waarvan Sybrandus Adema die webskakel bo plaas, met aandag. Dan is dit duidelik dat die Afrikanervolk slegs 4,7% van nie-Europese afkoms is. Maw die Afrikanervolk is 95,3% van Wes-Europese (wit) afkoms. In die hedendaags

Press release: The first trilingual dictionary of Kaaps

Zarina 2024-04-28 Waar is dit te koop?

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

Henry 2024-04-28 Dis 'n hoed in die hand bakhandstanery. Bedelary. Nee wat, kom ons doen ons eie ding.

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Richelieu 2024-04-27 Dankie Fanie. Jou skrywe is by verre die mees rasionele ontleding van hierdie koeie wat nou uit ou slote weer aan die bulk raak oor verlore kallers.

Luisterverhale: "Die padda en die maan" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Hester Pretorius 2024-04-27 Pragtig. Heerlik om te luister na die goeie voorlesings.

Afrikaner, wie is jy?

Magda Laurens 2024-04-27 Snot Jan, ek stem met baie van jou meanings saam. Jy weet daarvan jy praat.

Graad 12: Wiskundevraestel 3 en memo, tweede kwartaal

Liz Labuschagne 2024-04-27 Stuur asb alle vraestelle en memo's aan my, dankie!

Shorts: A festival of pocket operas – an interview with Conrad Asman, composer of Trial by media

Petru Viljoen 2024-04-27 Ek sal graag 'n ingeligte opinie van die opera wil hoor van iemand wat dit bygewoon het.

Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Susan Vorster 2024-04-27 Wisselende stemminge - hoe gepas is die titel van hierdie bundel. 'n Paar dekades deur 'wisselende' seisoene het beslis 'stemminge' ingeweef. Cas se verwysings na klassieke digters, skilders, komponiste en figure is duidelik nie net omdat hy van hulle ken

’n Huldeblyk aan Maggi Atkinson

Danie Botha 2024-04-27 Dankie, Nico. En vir Gerard wat gesorg het vir die foto en saam met Izak my met die tegniese sy gehelp het. Danie

Dink óók swart op pad stembus toe

Mariana 2024-04-27 Waarheid.

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Richelieu 2024-04-27 Die verklaring sê in punt 1 Die Afrikaner is 'n kultuurgemeenskap. Hierdie "Afrikaner verklaring" het onder andere ten doel dat die Afrikaner deur die staat erken word as 'n kultuurgemeenskap. Die staat doen dit alreeds met sy erkenning van die Zoeloe m

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Martin Lombaard 2024-04-26 Goeie naand, Met die lees van die artikels en reaksie op die Verklaring moet ek sommer begin met die erkenning dat julle ver bo my vuurmaakplek dink en skryf. Ek is dalk die tipiese gewone mens en Afrikaner. Ek glo dat ons as Afrikaners deel is van 'n

’n Huldeblyk aan Maggi Atkinson

Nico 2024-04-26 'n Insiggewende terugblik op 'n lewenslustige lewe - baie dankie Danie vir die deel van jou kosbare herinneringe!

Press release: Love Life Festival in McGregor from 26 to 28 April 2024

Rogelle Schmist 2024-04-26 Thanks for organising such a special event. I'm so sad that I wouldn't be able to attend and experience the splendour that will be unleashed during this time. Especially as one of best bestest, besties, Cathy Specific in "SPECIFICALLY CATHY", will be brin

Pasverskyn: Nuwe begin: Die Oranjerivierkolonie en Natal in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

Christo Snyman 2024-04-26 Karel Schoeman is in 2017 oorlede. Ek neem aan hierdie boek word postuum gepubliseer. Is daar nog boeke van Karel Schoeman wat in die toekoms gaan verskyn?

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Ouma Flonsie 2024-04-26 Ai die spul. Laat hulle maar hulle kringe en hulle poepe in die warm lug geniet. Dink darem hulle gee hulle gastehuise en restaurante orals mooi Afrikaanse name. Dit is maar erg: die probleem van dood en dat al wat van ons almal oorbly ons beendere is

Stilsteen

Karin 2024-04-26 Die mooiste, mees beskrywende Afrikaans ontroer my en laat my weer met nuwe oë om my heen kyk na my pragtige land. Dankie Celesté!

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

Jan Coetzee 2024-04-26 Plato skryf in sy "Republiek" oor hoe ons almal in grotte gebore is. Die "deklerasie"-tekenaars is so ver agter in hul grot, dis nou eers 1988 daar.

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Sybrandus Adema 2024-04-26 Afrikaners is per definisie 'n bastervolk met 'n bastertaal - en niks om oor skaam te wees nie. Van Biebouw "Ik ben een Africaander!" in 1707 se gemengde sibbe tot die gemengde taalgemeenskap wat Afrikaans vandag is. Volgens 'n Universiteit van Pretoria-s

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Naomi Meyer 2024-04-26 Hallo! Dankie vir die navraag. Jy kan ons webwerf besoek en die vraestelle gratis hier aflaai. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakg

Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Hennie Smith 2024-04-26 Ek reageer graag op Pieter Verster se lesersindruk van Cas Vos se digbundel 'Wisselende stemminge'. Dankie, Pieter: jy bring hierdie merkwaardige bundel onder die aandag van LitNet-lesers. Reeds met die aanskou van die voorplat met die roerende tekstuur v

Is die literêre toekennings te wit?

Dr Nico Bezuidenhout 2024-04-25 Ek stem volmondig met u saam.

Is die literêre toekennings te wit?

Dr Nico Bezuidenhout 2024-04-25 Vir my is die woorde op papier (of skerm) die enigste maatstaf wat gebruik KAN word om die waarde van die skrywe te meet. Die rede dat Afrikaans die storm wat rondom die lewe daarvan woed sal deurstaan, is dat dit lankal nie meer eksklusief 'n "witmenstaa

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Mauritz Moolman 2024-04-25 Hoor hoor, De Vries. Hulle kamp duidelik vir hulself 'n terrein af en ek praat nie eens van die simboliek nie. Alle loslopendes wat nie by die grense inval nie, moet klaarblyklik gerusgestel voel deur die naamlys en aanvaar hulle het ten minste voldoende

Liewe jy

Yolande 2024-04-25 🙏🏼

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

Charl Adams 2024-04-25 Nee wat, dis weer 'eiesake' in 'n nuwe gewaad. Die Grondwet is genoeg. Stel jou voor die Amish in die VSA reik 'n soortgelyke verklaring uit om spesiale behandeling te ontvang van die federale owerhede. Ek dink hierdie verklaring het sy oorsprong in vrees

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Niel Mostert 2024-04-25 Christo jou skrywe kon nie meer belyn wees met my oplossing vir die implementering van die waardes deur die Springbokke geleef in hul opbou na kampioenkwaliteit nie. Allereers benodig ons 'n struktuur waarbinne mense 'n gevoel van betekenis en behoort kan

Afrikaner, wie is jy?

Snotjan 2024-04-25 Ek dink mens kan aanvaar dat daar verskillende definises van Afrikaner bestaan en dat dit altyd so sal wees. Daar is ook verskillende definisies van 'Christen'. Dit word as normaal aanvaar. Verskillende Christelike groepe beskou mekaar ook nie wedersyds a

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Snotjan 2024-04-25 'n Mens moet besef dat professionele sport is vermaak. Dit is 'n oorvereenvoudiging om die model van 'n rugbyspan, op elke ander samelewingsinstelling van toepassing te maak. Maar kom ons besluit, hipoteties gesproke, dat die Springbokspan 'n skool is. 'n

Persverklaring: Die jaarlikse Digskool in Sutherland

Izak de Vries 2024-04-25 Jestus. Die inligting en die e-posadres vir verdere vrae in in die stuk vervat.

Persverklaring: Die jaarlikse Digskool in Sutherland

Jestus Fouche 2024-04-25 My naam is Jestus Fouche. Ek is wooagtig te Vereeniging, Gauteng. Kan julle my voorsien van die inligting wat ek moet deur stuur as ek die naweek wil bywoon.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Henning 2024-04-25 Snottie, anders as met die meeste ander meningsvormers ter plaatse, styg jou mening die vereiste 15 desibel bo die wit gedruis uit, wat beteken 'n mens kan met jou 'n sinvolle gesprek voer. Ek lees in Beeld: “Navorsers is van mening dat wit geraas die g

Is die literêre toekennings te wit?

Johan Beyers 2024-04-25 Ek wens uit my diepste wese dat die ras van 'n skrywer, kunstenaar, musikant of sommer enigeen wat 'n prestasie behaal het, uit die vergelyking verwyder sal word. Beoordeel 'n boek, skildery of musiekstuk op die meriete daarvan en nie op grond van die ras

Afrikaner, wie is jy?

Dirk Rigter 2024-04-24 Geagte Jan Bosman, nou verstaan ek hoekom die Afrikanerbond soos Weskussleepmis voor die son verdwyn het. Julle is nie eers 'n blip op die politieke radar nie, ook nie op die kulturele radar nie. Geen relevansie meer nie. Koebaai...

Afrikaner, wie is jy?

Jan Bosman 2024-04-24 Gebruik asseblief die aanhaling uit die Afrikanerbond se webwerf in konteks. Of pas dit nie jou argument nie? Die skrywer het dit duidelik soos volg geskryf: "Die definisie van die Afrikaner as volk is deur die Nasionale Party omskryf as “wit, Afrikaans

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: die stryd teen stropery

Waldemar Gouws 2024-04-24 Baie dankie, dr. Rossouw, vir hierdie omskrywing van die ramp. Dit lyk of "phony" sapiens nie 'n visgraatjie gaan laat oorbly nie.
Top