Kommentaar
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Gesprek tussen Johann Rossouw en Henning Pieterse oor Michel Houellebecq en Rossouw se vertaling van Houellebecq se nuwe roman, vernietig
Alta 2024-05-11 Is 'Vernietig' as e-boek beskikbaar?
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Marianne 2024-05-11 Kolskoot! Ek bêre in my Lees Weer....Lees weer! Lees elke dag......plekkie.
The lost diaries of Tiyo Soga
Unathi 2024-05-11 I love this so much! Cannot wait for the book to come out.
George: van stof tot stof
Raed-na-Gael 2024-05-11 Onwillekeurig wonder ek oor die boukonstruksiemafia en die waaskynlikheid dat baie buitelanders in diens geneem is.
George: van stof tot stof
Frans du Toit. 2024-05-10 Lesse is duur. Lewens is onvervangbaar. Waar is die argitek, bourekenaar, bouopsigter, veiligheidsbeampte? Wie het die sementmengsels nagegaan vir sterkte? Die staalkonstruksieversterking, ens?
’n SêNet-brief met ’n voorstel voor die verkiesing
Marina 2024-05-10 Wat 'n wonderlike verhaal! As ons dit net met hierdie verkiesing sal regkry.
Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket
Magriet le Roux 2024-05-10 Ek is op soek na Andre P Brink se Duiwelskloof. Is daar dalk iemand wat 'n tweedehandse kopie het en dit wil verkoop? Ek woon in Pretoria.
En toe moes ek weer skryf
Loretta 2024-05-10 Jip! Net soos jy daar sê Mientie - baie dankie vir die saamlees.
Kariba: ’n lesersindruk van die grafiese roman deur Daniel en James Clarke
Lize Schoeman 2024-05-10 Wonderlik verduidelik, dankie Irene.
Luisterverhale: "Soontjie" deur PG du Plessis, voorgelees deur Marcel van Heerden
Reinhardt van As 2024-05-10 PG het die vermoë gehad om woorde te laat lewe
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Helene 2024-05-09 Leer kinders vandag nog aanmekaar skryf?
In memoriam: Maritha Snyman
Leone Tiemensma 2024-05-09 Aangrypende huldeblyk, Carina. Baie dankie. Ons groet 'n geliefde kollega, vriendin en mentor.
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Snotjan 2024-05-09 Ek begin my oggend met 'n halwe suurlemoen se sap (met die pitte en al) uitgedruk in 'n beker gekookte water, en daarby 'n eetlepel appelasyn. Dis vreeslik ek weet, maar ek raak nou al mooi gewoond daaraan. Na afloop van die konkoksie kou ek 'n naeltjie e
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Schalk 2024-05-09 Jy slaan die spyker op sy kop Koos. Die gebou in George is tipies van wat in ons land (maar ook wêreldwyd) aan't gebeur is.
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
Susan 2024-05-09 Kitsbestaan is die nuwe norm. Die essensie van die lewe, in al sy fasette, is besig om te kwyn. En op dié huidige trant verloor die mens sy waarde. Puik verwoord, Koos Kombuis.
Die vierde Suid-Afrikaanse kinderboekfees: ’n oorsig
Marieta McGrath 2024-05-09 Baie dankie vir die oorsig.
’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie
Paul Maritz 2024-05-08 Goeienaand Johan, ek is jammer dat ek nou eers reageer - ek het jou kommentaar nou eers gesien. Baie dankie dat jy my artikel gelees het, en dat jy die moeite doen om in gesprek te tree. Ek hoor jou, en ek verstaan jou punt, maar ek weet nie of ek 100%
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Stephni Fogwill 2024-05-08 Bedoel jy dat boekresensies ook so geskryf moet word? Ek hoop regtig nie dít gebeur nie. Lang interessante besprekings wat goed geskryf is, is een van die plesiere van die lewe. Kort en bondig is vir instruksies vanaf jou fisio.
Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika
Susan Vorster 2024-05-08 Cas, hoe waardeer ek nie wat jy hier skryf nie. As onnadenkende sal ek dalk vandag Psalm 111 lees en op 'n ander geleentheid Psalm 112, sonder om die twee langs mekaar te plaas. Ek het dit eers gedoen en stem met jou saam, as ek myself wil skaar onder die
Angel in scrubs
Loretta Szikra 2024-05-08 Thank you so much Miche, I really appreciate the positive feedback.
En toe moes ek weer skryf
Loretta Szikra 2024-05-08 Baie dankie vir die plasing Litnet - ek waardeer dit opreg.
En toe moes ek weer skryf
Anze Bezuidenhout 2024-05-08 Pragtige en teer gedig, baie mooi en geluk Loretta
Intussen …
Sandra Pretorius 2024-05-07 Ag, hoe pedanties tog. Soos 'n kunswedstryd op skool, nogal met 'n punt uit 10.
Intussen …
Jonathan Amid 2024-05-07 'n Konsekwente en ewewigtige Crito rubriek is iets wat heelwat waarde tot 'n dikwels erg saai prentjie kan toevoeg.
Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
Izak de Vries 2024-05-07 Annalize. My gesiggestremde vriende luister lekker na hierdie verhale. Ons het dit getoets. Ons lisensie op hierdie werk is beperk tot aanlynstroming.
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Hennie van Deventer 2024-05-06 Die knoop is klaarblyklik dat nie alle ontvangers snap hoe die vurk in die hef steek nie. Hulle omarm maar te gretig die besonderse eer en sal niemand ontmoedig om hulle as doktor aan te spreek nie. Soos hier in kommentare vermeld, is die antwoord in bet
