Kommentaar

Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika

Hennie Smith 2024-05-02 Cas Vos se artikel aangaande tweelingpsalms lei die leser na diepsinnige besinning. In my ouerhuis was daar 'n stereoskoop. Mens plaas dit teen jou gesig en kyk dan deur twee lense na twee skynbaar identiese foto's - en voila: jy sien die toneel in die

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Christo 2024-05-02 Nêrens ontken die artikel kulturele diversiteit nie. Al waarop dit neerkom, is dat ons as Suid-Afrikaners oor grense heen moet hande neem om ons land van agteruitgang te red! Dit is ook duidelik dat jy die kat aan die stert beet het met die term ‘woke

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Die driede Boerkint 2024-05-01 Nee, Thinus, ek vermoed nogal jy sal vind dat die nee-stemmers (die eksklussiewes) desjare gemoun het oor Dakar en vandag is dit die ja-stemmers (die inklussiewes) wat moun oor die nuwe verklaring. Dis waarskynlik nie dieselfde crowd nie. Mense kan seker

Persverklaring: Die Afrikaner Verklaring

Albert du Plessis 2024-05-01 Die verklaarders het nou effektief twee kategorieë Afrikaners geskep. Die Afriforum-Afrikaners na die beeld en gelykenis van hulle president Theuns Eloff, en die res, noem dit dan maar die vrye of onverbonde Afrikaners van alle kleure en geure. Die diasp

Ek is ’n Afrikaner, maar…

Johan Buitendag 2024-05-01 Dankie, André! Netjies uiteengesit en duidelik gemotiveer.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Raed-na-Gael 2024-05-01 Die Afro-Amerikaanse ekonoom Thomas Sowell het 'n stelling gemaak dat as jy gelyke geleenthede in die ‘60’s voorgestaan het, was jy radikaal, doen jy dit in die ’80’s was jy liberaal, doen jy dit deesdae word jy as 'n rassis uitgekryt. Volgens m

Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Abram Kriel 2024-04-30 Uitstekende resensie!

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Henna 2024-04-30 Baie dankie vir die materiaal wat julle beskikbaar stel. Ek kyk na my graad 6-kleinseun wat glad nie tot studie geinspireer is nie, en vind dit 'n uitdaging om hom by te staan en 'n liefde vir leer aan te kweek. LitNet help my baie om dit te kan doen. Daa

Uitnodiging: FilosofieKafee-gesprek – "Mens, wie is jy dan…"

Snotjan 2024-04-30 Die professor wat seg dat mites vir die mens 'n anker in die lewe is (https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/wilhelm-jordaan-wetenskap-kan-dinge-verklaar-mites-anker-ons-20240327). En skynbaar dat dit goed so is en so hoort. Sou nogal graag 'n

Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?

Trisa Hugo 2024-04-30 Dankie, Crito. Wat ek bitter graag sou wou sien, is meer riglyne oor hoe om te verbeter. Praktiese voorbeelde van ervare mense.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Thinus 2024-04-30 Waar was julle huigelaars toe Theuns Eloff onder moeilike omstandighede met die ANC in gesprek getree het? Toe het julle ook seker gesê hy praat nie namens ons nie. Julle is met ander woorde die “nie namens ons” mense. Of histories meer bekend as dra

Suidoosterfees 2024: Mirre en aalwyn en Onder ’n bloedrooi hemel: ’n onderhoud met Nicola Hanekom

Snotjan 2024-04-30 Daar is eintlik 'n baie eenvoudige antwoord op die vraag oor hoekom ons konsep van God gekoppel is aan die patriargie, maar dit is nie 'n antwoord wat mense graag wil hoor of bespreek nie. Die antwoord is natuurlik: Die Bybel. EFESIËRS 5:22-33 AFR83

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-30 Hallo! Jy hoef nie te registreer om toegang tot die vraestelle te kry nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Stuiwer 2024-04-30 Ek wil my ook nie by die Afrikaner-definisie skaar nie, maar.. Die holruggeryde storie dat Afrikaans deur die slawe geskep is om hulle Nederlandse (en Portugese) eienaars te verstaan, het tog twee kante? Ook die eienaars het woorde begin gebruik wat ni

Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?

stefaans coetzee 2024-04-30 Baie dankie, Crito. Mag ek - ek praat namens myself - sê, hoogtyd. Ek verwelkom altyd jou kritiek.

Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?

Surene 2024-04-30 Hierdie is vir my as 'n asprirantresensent, 'n snotjantietie, baie leersaam, veral omdat ek sommige van die resensies gelees het. Ek sal nou 'n punt daarvan maak om van die ander ook onder oë te kry en weer saam met hierdie kritiek te lees. . Ek hou

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Hanno Visagie 2024-04-30 Christo, die Drie-Enige God van die Bybel, het die mens in uitkringende samelewingsverbande gestel: enkeling - huwelik - gesin - familie - stam - volk - ras (vasteland van afkoms). Godswoord verwys na o.a. volke vanaf Babel in Genesis 10 tot in die ewige

Ek is ’n Afrikaner, maar…

Ena Swart 2024-04-29 Dankie André. 🇿🇦

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Denise Ontong 2024-04-29 Registreer my asseblief.

Ek is ’n Afrikaner, maar…

Albert du Plessis 2024-04-29 Die wiel draai en draai ja. Toe Zuma verklaar het hy is eers Zoeloe en dan Suid-Afrikaner, was hierdie Afrikanerverklaarders sy grootste kritici. Nou doen hulle presies dieselfde. Die verdere ironie is dat hierdie nuutste opvlamming van die eeue oue Afrik

Skrywersonderhoud: Anchien Troskie oor Somtotaal

Vytjie 2024-04-29 Ek HAAT vir Louis. Hy verspersoonlik alles wat ek leer haat het van mans. Wat 'n fenomenale dog bitter ontstellende boek. Soveel terugflitse. Dankie, Anchien

Ek is ’n Afrikaner, maar…

Snotjan 2024-04-29 Is dit nie wonderlik dat die bekende dr. Andre Bartlett ook nou 'n liefde vir Boeremusiek ontwikkel nie? U is egter 'n welbekende "inklussiewe"-Afrikaner, en dit sal ongelukkig nooit deug met die "eksklussiewes" nie. Ek deel egter al die sentimente, en ja

Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a book review

Mzansi Coffee 2024-04-29 The author doesn't even know him. Smells like a creepy keyboard warrior 😂

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Christo 2024-04-29 Suid-Afrikaners, Santie, Suid-Afrikaners! Die leierskap van die Springbokke bestaan uit Suid-Afrikaners van alle agtergronde en ook internasionale kundiges. Waarom die beheptheid om mense se nasionale identiteit te reduseer tot hul kulturele identiteit! E

C Johan Bakkes (1956–2025)

Johanna Els 2024-04-29 Ek is versot op C Johan Bakkes se boeke. Ek het eendag na Vat 5 op RSG geluister. Ek dink dit was Marius Bakkes. Ek het n Vincent van Gogh-afdruk wat hy moontlik in sal belang stel. Waar kan ek hom kontak? Ek woon in die Wes-Kaap.

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Monique Viljoen 2024-04-29 Hallo, enige Wiskunde Geletterdheidsvrastelle en memo's vir Graad 12?

Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Gerben Heitink 2024-04-29 De titel klink veelbelowend, de inhoudsopgave geeft een beeld van de mens in deze tijd, kwetsbaar en weerloos, maar ook tastend en hoopvol. De omslag is een gedicht op zich, de kleuren rijmen.

Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!

hannes steyn 2024-04-29 Hi Johan, pragtige foto. Geluk man, al is dit amper 5 jaar later.

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

Snotjan 2024-04-29 Ek kan ongelukkig ook nie 'n verklaring ernstig opneem wat met onsigbare enitieite bo die wolke bemoeid is nie. 'n Soort Boere Belhar Belydenis lyk dit my. Die doleerders en die APK's is seker ook nog daar ingemeng, al sit elkeen slegs in sy eie sinode aa

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-29 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle vir al die grade, van soveel vakke moontlik. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te

Graad 12: Wiskundevraestel 3 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-29 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle vir al die grade, van soveel vakke moontlik. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Jean Geldenhuys 2024-04-29 Nou reken. Ek het amper gewondèr of jy ook dalk 'n kopdoek/bandana aanhet, prof. Jy kan jou mantel draai soveel as dit jou belief - jou pienke velkleur gaan uiteindelik ook jou eiendom, selfs jiu lewe kos. Tel op jou vingers en kyk wat die oormag is, oo

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Sarie 2024-04-29 Aan die bestuur van hierdie Springbokspan wat so wen is Afrikaners - sal daar in elke dorp Afrikaners toegelaat word om aan die hoof van die bestuur te wees?

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

Snotjan 2024-04-29 Ek kan ongelukkig ook nie 'n verklaring ernstig opneem wat met onsigbare enitieite bo die wolke bemoeid is nie. 'n Soort Boere-Belhar-Belydenis lyk dit my. Die doleerders en die APK's is seker ook nog daar ingemeng, al sit elkeen slegs in sy eie sinode aa

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-29 Hallo! Ons vraestelle word nie na iemand gestuur nie, maar word self deur ons lesers afgelaai deur op die onderskeie skakels te klik. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to

Commendatio: Deon Meyer vereer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir literêre bydrae

Francois Verster 2024-04-28 'n Helder baken vir Afrikaanse spanningsromans, en deuroopskopper na die buiteland vir ons skrywers ... gee kans.

Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Marelize 2024-04-28 Kan ek vraestelle ontvang?
Top