Kommentaar

Ek sien nie Jesus nie

Die driede Boerkint 2024-05-16 Ek wil eintlik nie hierop reageer nie. Want ek dink nie dit sal juis iets bereik nie. Maar! Maar...Darf ich sagen... Weet jy waaraan herinner jou woorde my? Wanneer ek die sinsnede hoor "jou slim redenasies"... Dit herinner my aan ou Rooies Strauss.

Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Ena Swart 2024-05-16 Duisend dankies vir hierdie bederf!!!!!

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Roxan 2024-05-16 Ek voel dat LitNet my baie sal help met my Wiskunde en ek weet al die goeie kommentaar wat die mense lewer is nie om dowe neute nie.

elegie vir Pájaro

Karen de Wet 2024-05-16 Ai. Soveel mooi woorde en ontboeseming in die weefwerk van idees hier. En die keer teen die verleidelike poging om te probeer besweer. In hierdie verlengde herfs vol son in Johannesburg, val die blare en die vriende en geliefdes steeds om ons heen. En k

elegie vir Pájaro

Carin Lawrie 2024-05-16 Die klank en sin- so mooi.

As ek kon

Miche 2024-05-16 Ai man, beautiful! Dankie Loretta.

Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2024-05-16 Hallo! As jy op soek is na vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe i

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-16 Hallo! As jy op soek is na nog vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nu

En toe moes ek weer skryf

George 2024-05-16 Dit is altyd lekker om jou woorde te lees Loretta - dit betower my!

Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes

Ouma Flonsie 2024-05-16 Ek self probeer maar 'n balans hou. Geboue het in die antieke tye ook ingestort. Daar is en sal altyd miljoene wees wat van skryf hou en as mens skryf: lees jy al hoe meer. Ek skei maar die koring van die kaf op die internet en saans as ek moeg is kyk ek

Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?

Ponti Venter 2024-05-16 Mense glo verskeie onsinnige dinge. Maar dit beteken nie dat aansprake op wetenskaplik nie onsin of finansiële gierigheid wegsteek nie. Veral die Freudiaanse psigoloë wat meen hulle kan oor 'n afstand mense se persoonlikhede groepeer en dan opkom met

’n Komedie in drie stemme?

Elise 2024-05-15 Dankie, Izak! Nou’s ons bewapen!

Luisterverhale: "Soontjie" deur PG du Plessis, voorgelees deur Marcel van Heerden

Sandy 2024-05-15 1000% love the Afrikaans short stories as well as the movies with Jamie It's, Charlene S. Richards. Afrikaans and the culture must never be forgotten. Love, love, love. Thank you

Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Nadine Watermeyer 2024-05-15 Goeiemôre, My dogter is in Graad 11 die jaar en is nommer 2 op die Top 10 van haar skool. Ek is op soek na beskikbare Junie-eksamenvraestelle vir die volgende vakke: Engels, Afrikaans, LW, FW, RTT en Wiskunde, asseblief.

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Naomi Meyer 2024-05-15 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is beslis inhoud vir graad

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Naomi Meyer 2024-05-15 Hallo, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, is in Afrikaans. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Naomi Meyer 2024-05-15 Hallo, dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om die vraestelle te gebruik om die kinders te help voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vr

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-15 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter v

Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé

Loraine van der Westhuizen 2024-05-15 Fantasties. Een van my gunstelingskrywers en -akteurs. So mooi!

Elders gesien: ’n Gedeelde tongval in die vreemde

Denzil.Kruger 2024-05-15 Waardevolle inligting vir ons Griekwa-bevolking.

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Willem 2024-05-14 Ek is op soek na vraestelle.

Our most important election since 1994

DAVID WILLERS 2024-05-14 Good piece. History stems from the perceptions of the ordinary guy.

Oor ma’s en kinders

DAVID WILLERS 2024-05-14 Mari, ek stem saam!

En toe moes ek weer skryf

Catherine 2024-05-14 Dis so spesiaal!!!

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

lukiesha 2024-05-14 Help met skoolwerk, graad 8-vakke.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

NOLLIE GLEESON 2024-05-14 Kan julle asb help met vraestelle vir graad 4, 5 en 6: Afrikaans en Engels, asb.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

NOLLIE GLEESON 2024-05-14 Ek help kinders met leerwerk en hierdie sal baie help.

’n SêNet-brief met ’n voorstel voor die verkiesing

Die driede Boerkint 2024-05-13 Wat hier beskryf word, die misbruik van die bank se databasis, is ook 'n misdaad by vandag se norme.

’n SêNet-brief met ’n voorstel voor die verkiesing

Die driede Boerkint 2024-05-13 'n Mens wil baie graag oopkop deur die lewe gaan en veral ook wil jy andere se oortuiginge respekteer. Maar hierdie storie koop ek nie. Servamus was nogal bekend as 'n publikasie wat gedurig bedenklikhede gepubliseer het. Baie mense het al ervaringe gehad

Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jannike Bergh 2024-05-13 Beste Estelle, volg gerus hierdie skakel om uit die volle keur van luisterverhale te kies: https://www.litnet.co.za/luisterverhale/ Daar is elke week 'n nuwe verhaal om na te luister. Vriendelike groete Jannike Bergh, assistentproduksiebestuurder

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)

Naomi Meyer 2024-05-13 Hallo, en dankie vir die navraag. Hier is raad oor hoe om die vraestel en memo op te spoor. Maak die artikel oop en klik op die skakel waar daar staan "laai die vraestel en memo gratis in PDF-formaat hier af". As jou internetspoed dalk bietjie stadig is,

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)

Naomi Meyer 2024-05-13 Hallo, en dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat die vraestelle hom kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik n

Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?

Dr Hennie Palm 2024-05-13 Elsabe, een korreksie. Sonbrandmiddels is skadelik.

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)

Ralie Janse v Vuuren 2024-05-12 My kleinseun is graad 5 en sukkel maar met die tale. Hierdie sal hom baie help. Baie dankie.

Is verkiesings vry en oop as kieseropvoeding laag is?

Nico M Ferreira 2024-05-12 Ek lees die volgende sin raak: "Dit [kiesersopvoeding] gaan glad nie daarom of hulle kan lees en skryf nie." Nou wonder ek net: HOE moet iemand stem wat nie kan lees nie; wat nie kan skryf nie; wat nie 'n potlood kan vashou nie; wat nie 'n kruisie kan tr

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Viki 2024-05-12 Ek sal so graag Elise se boek wil lees. My man het vaskulêre dimensie. So elke dag is ook vir nuut en vol vreemde ervarings. Sal goed wees om met ander versorgers te praat.
Top