Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal “’n Poort deur die koue” voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Medewerkers
Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries – LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Simon Barnard – grafiese ontwerp
Vervaardiger
Sonneblom Ateljees
Kommentaar
Dit was heerlik om na Tobie se voorlesing te luister .. dit het my terug gevoer Na my kinder jare .. heerlik !
Wonderlik,
Sondagaandstorie.
Ek geniet hierdie stories gelees deur Tobie Cronje geweldig baie! Baie dankie!
Baie dankie, ek het dit geniet.
Baie dankie vir die pragtige verhaal wat moontlik gemaak is om te luister. So kosbare erfstuk van onse mooi taal en deur twee waardevolle mense wat diep spore van vermaak in ons lewe gelos het.
Baie dankie. Was nou lekker om te luister.
Het dit baie geniet.
Wonderlik! Die stories.