Jan Spies

Jan Spies (30 Junie 1936 – 4 Januarie 1996) was ’n gewilde storieverteller, televisiepersoonlikheid en skrywer.

Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Spies, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-06-20

Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Poort deur die koue" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Spies, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-05-02

Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Top