
Luan Staphorst skryf op Facebook uit die Bodleian Libraries in Oxford, Verenigde Koninkryk:

Hiert, mynseur Kapiteyn Waterboer – opperman, boesman, leidsman van die Griekwas ... mits dese Bodleiaanse volksvreemdheid moet ek vir u sê, hoe diep ’n gedeelde tongval in onse midde lê ...
Naskrif: vanhoewaar het ’n boek eens deur Paul Oliver Sauer besit, apartheidsheer wie se naam ek deur kennismaking met ’n brug leer ken het (ironies, want hy was g’n brugbouer nie), hiér beland?



Kommentaar
Waardevolle inligting vir ons Griekwa-bevolking.