
Foto: Canva
Verbode liefde
By die bloekombome teen die draai
was hul verbode liefde afgemaai
Op Diepkloof rus al twee se drome
in naamlose grafte met boegoe verfraai
2
Foto: Canva
Verbode liefde
By die bloekombome teen die draai
was hul verbode liefde afgemaai
Op Diepkloof rus al twee se drome
in naamlose grafte met boegoe verfraai
2
Kommentaar
Pragtig
Short and to the point. Impacting.