Salomé Borngräber

Kaalvoetplaaskind en vintage soul: As kind het ek op ’n vrugteplaas in die Piketberg-berge gewoon, waar my ouers geboer het. Ek geniet tuinmaak en is mal oor vetplante. Ek lees graag Georgette Heyer en Jane Austen se boeke en ek is mal oor vintage goed, veral boeke. Ek hou van stap en geniet die see, berge, bome en sommer alles wat mooi is in die natuur.   

The weeping willow

Salomé Borngräber New writing 2026-02-13

"For all our pain unseen
for all that could have been
the weeping willow cries
as the day slowly dies"

Ons kiekies

Salomé Borngräber Poësie 2026-01-22

"Ons kiekies lê vergeel
in ’n geblomde koekblik
versteek van motlarwe
se gulsige bekke"

Fibonacci

Salomé Borngräber New writing 2026-01-09

"Each number the sum of the two before
Seen in spirals of shells on the seashore"

Pa

Salomé Borngräber Poësie 2025-12-19

"Maar wat ek die meeste mis Pa
is jou vroegoggend voetstappe
wat die gangplanke opwek"

The stars

Salomé Borngräber New writing 2025-10-09

"They could tell us of legends
of times long past
Of love, life and laughter
echoed in a universe vast..."

Memories

Salomé Borngräber New writing 2025-09-18

"It’s where love is captured
Where dreams come true
Create many memories
They’ll bring happiness to you"

Apollo se fees

Salomé Borngräber Poësie 2024-06-27

"die enigste eregas
aanskou die jolyt
uit ’n wolklose hemel"

Soms

Salomé Borngräber Poësie 2024-06-20

"in die koggelende kersvlam
sien ek jou skadubeeld dans"

Verbode liefde

Salomé Borngräber Poësie 2024-06-12

"Op Diepkloof rus al twee se drome
in naamlose grafte met boegoe verfraai"

Vergiftig

Salomé Borngräber Poësie 2023-08-03

"Vasgevang in jou web
gespin met verbittering
waar liefde spartelend
vergiftig word deur jaloesie"

Verkeersligplakkaatman

Salomé Borngräber Poësie 2023-05-04

"Starend smekende dowwe oë
Soekend na ewig-vlugtende hoop
Nat plakkaat wat sê:  Help asb, werkloos!"

Ek wil

Salomé Borngräber Poësie 2021-11-01

"Ek wil vir jou die mooiste bos daisies kom gee
En met my ou vaal trui se mou jou hartseer wegvee."

Top