Kommentaar

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Roeline 2024-06-03 My kind sukkel met Engels en met Wuskinde, en bietjie in Afrikaans.

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Maryanne Wilson 2024-06-03 Goeiedag, ek's asb op soek na 'n Graad 8 Junie 2023-Biologievraestel. Dankie.

Elders gesien: Ons plattelanders voel wees

Bosluis Bruwer 2024-06-03 Bewaring is ongelukkig laag op die prioriteitslys in 'n land waar die infrastruktuur inmekaar tuimel. Mag dit nooit jou entosiasme blus nie. Jou ywer is aansteeklik en ek is seker jy maak 'n groot verskil daar waar jy geplant is. Ons het wel meer opsies h

Graad 6: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-06-03 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik n

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

Naomi Meyer 2024-06-03 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik n

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Naomi Meyer 2024-06-03 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik n

Aan die gawe gewers

margaret 2024-06-03 Dankie, Martin, vir jou meelewing!

Die krag van eilande van hoop in Suid-Afrika

Renette Vosloo 2024-06-02 Bravo aan hierdie groep. Kom ons almal spring in. Dankie vir jou berig, Jean.

Graad 6: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

Rileigh 2024-06-02 Ek wil dit vir my kind hê.

Forsaken place

Julian 2024-06-02 Philip, Baie dankie vir die mooi boodskap. Verskoon my as ek Engels gebruik vir die res van my antwoord - na 44 jaar in Engeland is my moedertaal vreeslik veroes! If you read one of my first books: Boerejood (Jacana SA), you will understand where I am co

Forsaken place

Philip Cronje 2024-06-02 Mooi, Julian. Jy slaag goed daarin om hiermee 'n tragiese leemte in ons literatuur aan te spreek. En dit in Engels vanuit Groot Brittanje. Toekomstige Afrikaanse literêre historici sal nog eendag wonder hoekom resente digters en skrywers hierdie onderwer

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

Immerentia van Rooyen 2024-06-02 Graad 6-Wiskunde, asb.

Forsaken place

Julian Roup 2024-06-01 Thanks, Johan.

Forsaken place

Johan van der Merwe 2024-06-01 Very well sketched, leaving the mind to try and think what happened, with many scenarios playing mindgames of why it is all so - empty and lonely, with a history of farm tragedies trying to answer this question.

Luisterverhale: "Het olifante elmboë?" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé

Marlene 2024-06-01 Ons het darem briljante skrywers en voorlesers.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Alex B. 2024-06-01 Dankie vir die vraestel.📃📄 Enige idee waar ek die graad 8-vraestel kan kry?

Luisterverhale

Wilma Taute 2024-06-01 Goeie môre, ek is 'n dame van 52 jaar jonk. Ek stel regtig baie graag belang om kortverhale te lees. Dit was vir my 'n passie gewees. Ek moes altyd vir die kinders lees terwyl Juffrou besig was. En na die tyd het sy hul vrae gevra oor wat ek geleer het.

elegie vir Pájaro

Johan van der Merwe 2024-05-31 Kyk hierdie is ongelooflik en ek merk 'n soort ongemaklikheid of woede wat wil uit en sukkel om uit te kom en pad te gee, kry ons almal nie daardie ongemaklikheid wat so stry en baklei om rus te vind nie? Sjoe meesterlik gedoen en ek begeer, al is dit son

Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap

Anton Visagie 2024-05-31 Dankie vir hierdie gebalanseerde roep oor die uitbou van ons demokrasie in hier 'gorre' tyd.

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

Naomi Meyer 2024-05-31 Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied op die oomblik nie 'n volledige lys van alle Wiskundereëls nie, maar ons het wel Wiskundevraestelle vir elke graad op die webwerf beskikbaar. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2024-05-31 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle en memorandums wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-31 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die

Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais

Catharina Odendaal 2024-05-31 Voorreg om te luister terwyl ek besig is met ander take.

Forsaken place

Julian Roup 2024-05-30 Thanks so much, Miche.

Woke me up before you go-go

Martli 2024-05-30 Jy druk jou vinger op die kneusplek: goeie konsepte wat deur strooipop-argumente waardeloos gemaak word. Ten koste van gesprek en nuanse.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Sophia 2024-05-30 Ek wil graag hulp hê vir graad 7.

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Ashwin 2024-05-30 Wiskundige Geletterheid, graad 11, Junie-memo.

Verkiesing op ons voorstoep

Elise 2024-05-30 Jean/Bettina - en wat’s jou gevoel oor Zackie?

Onverdiende genade

Moekersie 2024-05-30 Wat 'n ongelooflike verhaal. So kosbaar. Het nou 'n knop in my keel en die trane loop. So trots op jou my Meisiekind. Die Here het vir jou hierdie wonderlike talent gegee en jy het dit nie onder 'n maatemmer weggesteek nie. Jy woeker met hierdie ongeloofl

Forsaken place

Adrienne Hall 2024-05-30 Sad, evocative, brilliant. We all 'await the future' and hope for a better one...

Ode aan my Lentenooi

Johan van der Merwe 2024-05-30 Baie mooi Marius soos altyd, altwee my gunstelingdigters op dieselfde bladsy, dit kan net 'n fees wees.

In my diep blou

Johan van der Merwe 2024-05-30 Wow, baie mooi, Caren. Jy stig mens altyd met jou gedigte.

Beyond an election about local service delivery

DAVID WILLERS 2024-05-30 Good analysis, but be careful about throwing the baby out with the bathwater. Privatisation may not be the answer based on the UK experience. The once state owned water, gas, electricity and rail entities, were all privatised some years ago. The result in

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2024-05-30 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Kl

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Naomi Meyer 2024-05-30 Goeiedag. Dis goeie nuus dat jy hiervan hou. Die vraestelle kan jou met voorbereiding help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Naomi Meyer 2024-05-30 Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Kl

Aan die gawe gewers

Martin Labuschagne 2024-05-30 'n Diepsinnige gedig oor die liefde wat skryfwerk nie kan verwoord nie.

Forsaken place

Miche 2024-05-30 Sheer brilliance !

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

rene wessels 2024-05-30 Goeiemôre, ek soek asb vir Lewenswetenskappe graad 10-vraestelle en memo's, asb.
Top