Wiskunde met LitNet-video, graad 8: vermenigvuldiging en deling van breuke (1)

  • 2

In hierdie gratis Wiskunde-video deel Lee-Ann Langeveld raad met graad 8-leerders oor vermenigvuldiging en deling van breuke.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet-video, graad 8: optel en aftrek van breuke

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal

Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen

  • 2

Kommentaar

  • Pina Ueckermann

    Ek help graag leerlinge in GR 8 met ekstra Wiskundelesse en hierdie vraestelle kan my help om hulle die regte leiding te gee.

    • Goeiedag en dankie vir jou e-pos! Indien jy op soek is na nog inhoud: Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en versoek ook kundiges om voortdurend nuwe materiaal te skep sodra ons van leemtes bewus is of 'n tekort opmerk. Rol gerus deur die indeksbladsy en klik telkens op die skakels om in die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete en voorspoed met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top