Kommentaar

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Annalie vd Merwe 2024-06-09 My dogter het nou al 3 jaar sy geen smaak of reuk na Covid nie. Is daar dalk goeie raad vir haar om dit te terug te probeer kry?

Graad 5: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone

Tiffany 2024-06-09 Afrikaans. NW-toets vir kwartaal 2.

Op soek na Heinz Konsalik

Rene 2024-06-08 Watter van Konsalik se boeke begin met: "Vandag ruik alles weer na koolsop"?

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Piet van Rooyen 2024-06-08 Daar is min mense wat soveel vir Afrikaans en vir diepsinnige woorde in Namibië beteken het as Ronelle. Daarvan kan ek self met groot geluk en waardering getuig. Sy kon in haar kort lewe veel verder gevlieg het as by ons groepie bosbewoners hier in Naml

Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

GCl 2024-06-08 Ek kry glad nie meer die indeling volgens graad nie - alles is net deurmekaar geplaas. Mis ek iets?

Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap

Johann Burger 2024-06-08 Aslam Fataar en Najwa Norodien-Fataar se artikel "Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van 'n polities omstrede landskap" is PUIK! Dit is 'n belangrike rigtingwyser (geskoei op rigtinggewende waardes en beskaafde optredes) vir studente, op

D-Day, 6 June 1944: South Africans who made history during the invasion of France

Chris Marnewick SC 2024-06-07 Goeie essay, lekker gelees en baie geleer. Dankie.

Aan die gawe gewers

margaret 2024-06-07 Dankie, Dr. Dietloff van der Berg!

Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie

Jeanette Hendriks 2024-06-07 Sal graag aan die kompetisie deelneem.

Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024

Izak (Sakkie) Spangenberg 2024-06-06 'n Baie goeie oorsig van die verkiesingsuitslae en die impak wat dit op die politieke partye gaan hê. So ook 'n raak beskrywing van wat vir die burgers van hierdie land voorlê.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Chandre 2024-06-06 All subjects for graad 5 and 6. Thanks.

Slawehuis van ons gewoontes

Johan van der Merwe 2024-06-06 Dankie Miche jy is nie alleen nie, ek kry ook los trane wat sommer net val, hierdie oomblik was heilige grond toe ons Desember in Mosselbaai was. Ons is al 45 jaar getroud en deur baie rowwe waters en kalm waters, beproef en vasgegroei, dit was 'n "moment

TK-lesing 1 (deel 2): AWS 1 tot 11 – ’n tydlyn

Alta Vos 2024-06-06 'n Aangename opsomming om steunpunte van standaardisering tot herstandaardisering vas te vat - baie dankie

Babelaas na die verkiesing

Alta Vos 2024-06-06 Goeie beskouing, Bettina, en die skeut humor help soos pleisters op al die seerplekkies wat jy aanroer.

In Morpheus se arms

Loretta 2024-06-06 'n Pragtige vers Carin, welgedaan.

Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024

Jan de Wet 2024-06-06 Objektiewe inligting.

Aan die gawe gewers

Dietloff van der Berg 2024-06-06 Die apofatiese slot laat mens besef hoe moeilik skryf werklik is.

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Peter Horn 2024-06-05 Willem wat kan ek sê? Ek het haar nie geken nie, maar jy het haar vir my laat lewe. So sê jou rooinekvriend. Hartroerend en pragtig.

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Ander Willem 2024-06-05 Roerend mooi geskryf, Willem. As iemand eendag so oor my skryf, weet ek my vlugtige spore het vir iemand besonderse betekenis gehad.

Resensiekunde

Clinton V du Plessis 2024-06-05 Oolog, nie Oorlog, Crito.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Jannette 2024-06-05 Is daar enige Graad 9, Rekeningkunde-vraestelle beskikbaar?

Slawehuis van ons gewoontes

Miche 2024-06-05 Ai, Johan. Die gedig is so mooi, ek wil sommer tjank. Só kosbaar, dankie.

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Abigail 2024-06-05 Het my ongelooflike baie gehelp.

In Morpheus se arms

Johan van der Merwe 2024-06-05 Betowerend mooi, soos altyd, Carin. Moenie ophou nie.

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

Naomi Meyer 2024-06-05 Hallo en dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: deur Theresa Papenfus. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaa

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Marie Porter 2024-06-05 Nou weet ek ook wie Ronelle was: "'n Fakkeldraer."

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Riaan Esterhuyse 2024-06-05 Jy het dit so mooi geskryf. Dankie vir woorde met betekenis wat jou deernis jeens haar weerspieël.

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

Margaret Williams 2024-06-05 Graad 6 en 4: Wiskunde- en Huistaal/Home Language-vraestelle en toetse vir 3de en 4de kwartaal, 2024.

Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup

Barend van der Merwe 2024-06-05 I should like to also comment on Afrikaners and universal franchise and the end of apartheid. Afrikaners never approved of it. Not the majority in any case. They voted in favour of further negotiations. But not a blanket handing over of power. Their leade

Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale

Ina 2024-06-04 Watter mooi belofte dat ons rou skrywers ook 'n geleentheid kry om te skryf. Ek is besig met 'n manuskrip wat afspeel in 2040. Mag ek dit voorlê?

Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup

Henning 2024-06-04 As pointed out by Boertjie van Der Merwe and discussed in school textbooks the Afrikaner is a great example of the Founder Effect; hence we carry a variety of genetic diseases e.g. Huntington's chorea and are therefore prone to naturism, shaking and keepi

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2024-06-04 Goeiedag! Dalk kan jy na LitNet se vraestelle kyk om te sien of hier iets is wat jou kan help met die voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraeste

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Naomi Meyer 2024-06-04 Goeiedag! Dalk kan LitNet se vraestelle help. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld m

Babelaas na die verkiesing

Miche 2024-06-03 Well said (yet again), Bettina.

Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup

Barend van der Merwe 2024-06-03 I think you are confusing animism and naturism. According to internet definitions: "Naturism is a lifestyle and cultural movement advocating social nudity." Animism on the other hand, well, there you have the prehistoric humans, thinking that mountains ar

Stadig met die sjerrie

Connie Kerkmuis 2024-06-03 Die geval van Jenner is 'n interessante een waarvan ek nie bewus was nie. Natuurlik is ek bewus van Jenner self, maar nie van haar sogenaamde anti-trans aktivisme nie. Volgens die bietjie wat ek nou gesien het, is Jenner se aktivisme gebaseer op 'n bepaa

LitNet-slypskool Om te skryf

Laetitia Weyers 2024-06-03 Waar/hoe kan ek uitvind van 'n skryfskool in die Wes-Kaap?

The South African 2024 national election – an assessment

DAVID WILLERS 2024-06-03 Neat summary. Thank you. Hopefully the tin hats and baked beans time won't be necessary, and the centre can hold, etc. Ramaphosa's election results speech reassuring - markets already responding positively.
Top