Nuut by Human & Rousseau: Die holderstebolder hondepartytjie deur De Wet Hugo

  • 1

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ’n hond! En hy wil ’n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunstelingsanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander? ’n Storie propvol kinkels en keuses!

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top