Kommentaar
Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
Hans Richardt 2024-06-26 Hanno Visagie, ten spyte van al die lojaliteit, was daar sanitêre probleme onder grootste deel van Boere bevolking. Die staaltjie van eenmaal per week op naweek bad in kombuis of waar ookal, word gou vergeet. In Afrika son en stof was die mense nie j
Moederland: Nine daughters of South Africa by Cato Pedder: a book review
Jannike Bergh 2024-06-26 Thank you, Luan, for your comment. This has now been rectified.
Die effek van alkohol op die liggaam
Annelize 2024-06-25 Probeer om Kanaan Ministries se Breek die vloek van alkaholisme af te laai en te lees.
Moederland: Nine daughters of South Africa by Cato Pedder: a book review
Luan Staphorst 2024-06-25 "In the life of Pedder, we see how history, biologically and intellectually, arcs back into insinuating itself into this melting pot when she In the life of Pedder, we see how history, biologically and intellectually, arcs back into insinuating itself int
Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
Hanno Visagie 2024-06-25 Connie Kerkmuis, Johannes Comestor wat bg artikel 'Manifes vir Afrikaans' geskryf het, is die skuilnaam van Johan Bekker, 'n emeritus-prof in letterkunde en filosofie. Jy kan gerus ook van agter jou skuilnaam uitklim.
Bokdrolletjies en boeke: 'n Jong leser se indruk van Springboekie deur Fanie Viljoen
Izanne Fernandes 2024-06-25 Baie oulik!
Bokdrolletjies en boeke: 'n Jong leser se indruk van Springboekie deur Fanie Viljoen
Louna 2024-06-25 Pragtig, jongman. Dis só oulik.
Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
Connie Kerkmuis 2024-06-25 Die sogenaamde 'Manifes vir Afrikaans' is 'n goeie voorbeeld van 'n niksseggende stukkie skryfwerk. Net 'n klompie vae stellings wat so verskillend gelees en interpreteer kan word as wat gelowiges die Bybel lees. Vat byvoorbeeld die stelling: "ons Afrikaa
Watter Suid-Afrikaanse politici ondersteun ons vir Field?
Connie Kerkmuis 2024-06-25 Mens noem dit humor, Richardt. Jy kan dit gerus probeer. Dankie tog vir mense soos Henning. Jy misgis jou in elk geval. Ek is nie Connie Prinsloo nie. Gaan stap jy nou maar liefs eerder so draai op monumentkoppie. Lyk of jy die vars lug nodig het. Dan kan
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Francois Verster 2024-06-24 Hieroor is al so baie gepraat en geskryf. Elke resensent kan 'n eie styl laat deurslaan, maar die resensie moenie oor die resensent gaan nie - daarom moet die resensent nie probeer wys dat hy/sy "ook kan skryf nie", maar in die eerste plek aan die leser
Die jong man van Oekraïne, ’n ware verhaal
Renette Vosloo 2024-06-24 Jissie. Soos vir Ukraïne so vir Gaza so vir "All of Us". Glorie aan God(?). Dankie Kai, dankie dat jy die jong man met die boepens se storie so eerlik gedeel het. I don't know, I just. don't. know.
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Elma Torr 2024-06-24 Sal graag wil deelneem
Watter Suid-Afrikaanse politici ondersteun ons vir Field?
Hans Richardt 2024-06-24 Ai Connie Prinsloo(Kerkmuis), jy wat agv ontgroening in Over-de-Voor getrek het, wil nou doop... Ontgroening was hard in sewentigs. Tog word eerstejaars vir 'n week ingelyf in studentwees hier by Bo-Karoo opleiding.
Fok, fokken vs neuk, neuken? Jan Rap
Hans Richardt 2024-06-24 Iets uit my nagskof-era mymeringe wat weer lewe kry... Nederlands is dier op eie taalgebruik en woordeskat, net soos Afrikaans. In Afrikaans werk mens deesdae op naaldwerkmasjien, want om te "naai met jou naaimasjien" is darem te Kaaps en platvloers...
Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
Hanno Visagie 2024-06-24 'n Manifes vir Afrikaans - deur Johannes Comestor Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal ons eis dat Afrikaans as amptelike taal
Nuut by Lux Verbi: Geroep vir ’n tyd soos hierdie deur Farren Cloete
Jenene 2024-06-24 Waar kan ek die boek koop van Farren Cloete groot asseblief. Cum Books is uit verkoop.
Afasie: Wat doen jy wanneer woorde wegraak?
Teresa Olivier 2024-06-23 Ek kan jou nie antwoord nie, maar my man het op 23 April 'n beroerte gehad. Hy sê op die ingewing van die oomblik 'n woord en dan hoor ek dit nie weer nie. Hy is besig met spraakterapie, maar ons oefen die woorde elke dag en môre het hy dit weer vergeet
“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde is die begin”. ’n Persoonlike besinning oor die afsterwe van Jürgen Moltmann
Raed-na-Gael 2024-06-22 Verlede Sondag tydens die diens dink ek aan my tienerjare toe ek die gryse omies en tannies so sit en betrag en benoud gewonder het of ek ook eendag so sterk in die geloof sou staan. Nou’s ekself ‘n ‘gryskop omie’. En terwyl ek lees aan die huldeb
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Carla van der Spuy 2024-06-22 Pieta, dis hoekom ek ook graag lesersindrukke op Faceboekblaaie soos Lekkerboekleesrak en Koekemakranka lees.
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Pieta van Deventer 2024-06-21 As 'n obsessiewe leser en boekkoper wonder ek of die uitgewers enige idee het van hoeveel boeke nie gekoop word nie, danksy 'n resensent wat die potensiële koper die harnas ingejaag het deur die grootsprakerigheid van enkele werklik breedsprakige resense
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die ontbinding van die Weste – ’n oorsig oor Emmanuel Todd se La défaite de l’Occident
Fransi Phillips 2024-06-21 Baie interessant, met hier en daar ‘n mistasting ivm Rusland. Die Russe is nie bang op grond van hulle kleiner wordende getalle dat die Oekraïniese oorlog na vyf jaar nog sal aanhou nie. Rusland en China het samesprekings gevoer voor die Russiese inval
Ballingskap
Johan van der Merwe 2024-06-21 Baie baie mooi Marius, amper in die mistigheid van netnou sien, as die son die mis wegdryf met sy hitte.
Fok, fokken vs neuk, neuken? Jan Rap
Hantie Coleman-Putter 2024-06-21 Ek was jare gelede op 'n staptoer saam met ons dominee en gemeentelede toe ons 2 Hollanders langs die pad kry. Iewers waarsku ek my seun dat ek hom gaan 'neuk' as hy weer voor ons grootmense die bosse invaar. Die Nederlandse paartjie is toe erg geskok dat
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Hennie van Deventer 2024-06-21 Verlekker my aan die buiging na my drie eietydse kollegas by (Die) Volksblad: Deon Meyer, Chris Karsten en Rudie van Rensburg. Dis ook Carla van der Spuy selwers se komvandaan. Gelukkig verdwyn koerante se mense nie saam met koerante nie.
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
Naomi Meyer 2024-06-21 Hallo! Dankie vir jou navraag. Van LitNet se kant af bied ons hulpmiddels in die gedaante van vraestelle en video's. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Carla van der Spuy 2024-06-20 Dankie Johan.
Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
Connie Kerkmuis 2024-06-20 'n Mens het waardering vir die feit dat die artikel van kundiges se opinies gebruik maak. Hopelik kan dit die norm word in alle media. En veral in die grootste demoon, sosiale media. Nasionalisme is 'n verskynsel wat gewoonlik met mites gepaardgaan. En di
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Johan Coetzee 2024-06-20 Uitstekende artikel.
Ballingskap
Nico Schamrel 2024-06-20 Goed beskryf en verwoord, Marius. Daar is soveel waarde in jou as digter - welgedaan.
UKkasie: ’n terugblik en ’n gesprek
Maryna Blomerus 2024-06-20 Dankie, Johannes. Dis 'n baie mooi artikel, propvol nostalgie.
Al wat tel deur Irma Venter: ’n resensie
Annatjie Peyper 2024-06-19 Het eerste 2 boeke reeds gelees. Ongelooflik goed geskryf! "Al wat tel" reeds gekoop. Kan nie wag om te begin lees nie!
Oh! Doll, dear, you brokes my heart!
Erica 2024-06-19 Dankie Jannie. Annehilge, ek soek jou. Mag Wilgenhof tog bly staan! Erica
Zuma: Messiah or populist?
david 2024-06-19 Great article, very plausible case made for the reason why Zuma and MK have done so well. One wonders how Ramaphosa's not too thinly disguised warning to Zuma not to rock the boat will be received. Also intriguing to see the support he gives Russia.
Die groot Afrikaanse blokraaiboek, saamgestel deur Gerda Engelbrecht: ’n resensie
Estelle Kruger 2024-06-19 Hier is die skakel na een van my eie virtuele aanlynblokkiesraaisels: https://crossword.info/Afrikaansleef/Koprapperblokkies_no_1?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTAAAR2osSQg0nhcy_QOMzQbt_gc8AK-VSsz4gi7Eh6Ss8k1BTGZkputepNe6_g_aem_Adp879I2wmCkbQOojqoTaQGI-hedvExF-
