Kommentaar

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2024-07-15 Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en hersieniingsmateriaal vir al die grade en 'n indeks van al die vraestelle is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis

Jimmy De Villiers 2024-07-14 As oud-Vrystater doen dié boek my groot plesier en bewondering aan.

Elias P Nel (1954–)

Marylin Wagenaar 2024-07-14 Naandsê, Oom, ek sal graag u weereens wil ontmoet en so bietjie gesels oor die boek Bek sonder brieke. Dit klink 'n bietjie so na hoe ek op gegroei het... Ek het mos ook voor u opgegroei daar in Kraaifontein.

Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis

Riek van Rensburg 2024-07-14 Die boek is 'n absolute fees vir die oog. Meer nog, dié koffietafelboek word nie versmoor met teks nie. Trouens, dit is wonderbaarlik toeganklik geskryf.

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Yolandi Els 2024-07-14 Goeienaand. Het julle miskien Graad 11, Tegniese Wiskunde-vraestelle en memo's? Baie dankie! Yolandi

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Izak de Vries 2024-07-14 Kontak asseblief Lapa-uitgewers, hulle sal weet of daar is.

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Mev. Van der Merwe 2024-07-14 Is daar enige studiegidse beskikbaar wat saam met Stalmaats 1 aangekoop kan word?

Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk

Elise Tempelhoff 2024-07-14 Ek stem saam met Joan. Ons veg tans om Beeld minstens as ‘n pdf op Netwerk24 gepubliseer te kry. Die aankondiging deur Moneyweb dat die koerante gaan sluit, was soos ‘n hou in die maag. Lesers wat in die Noorde van die land woon, is nie tweedeklasburg

Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis

Corlietha Swart 2024-07-14 Geluk, Jens!

Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Janette Pieterse 2024-07-13 Baie dankie, ek het dit geniet.

Tonnels na hoop

Thea Corrans 2024-07-13 Aangrypende metafore wat veral die emosie van angs treffend verwoord. 'n Baie talentvolle digteres.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

HW Achilles 2024-07-13 Wiskunde en Fisiese Wetenskap.

Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé

Velente 2024-07-13 O, ek geniet dit vreeslik. Baie dankie, Tobie Cronje is net die beste.

Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie

Hans Richardt 2024-07-13 Ag tog... Altyd die obsessie met koninklikes. Aanvaar dat meeste Afrikaners net doodgewone voorsate gehad het. Buitendien was familiewapens en titels in Europa aan 'n persoon toegeken en was dit nie vererfbaar nie. Weet ook nie waar verdomde obsessie m

Onvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek

Louise 2024-07-13 Baie interessante leesstof , moet nie verlore gaan nie.

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

Izak de Vries 2024-07-13 Die instruksies vir besprekings is in die stuk, Helena. Stuur asb julle name na die e-posadres verskaf.

Meer as genoeg

Miche 2024-07-13 Dierbare Johan, wat ek van joú waardeer is dat jy altyd soveel waardering het vir ander se digkuns en ander so bemoedig in die proses. Terwyl jou eie skryfwerk meesterlik is. Dankie daarvoor.

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal

Ain Leigh 2024-07-13 Graad 11-vraestelle en memorandum.

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

Laurette le Roux 2024-07-13 Sal graag wil deel wees van LitNet.

Onvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek

Berna Meredith 2024-07-13 My huishulp, Nokkie, het 'n boek geskryf wat ons gepubliseer het. Dit gaan oor haar grootword jare in Prins Albert: Nokkie se Stories. Sy het gesprekke oor die boek gedoen by die KKNK en Prins Albert se woordfees. Ons het nog van die boekies, indien u bel

Toring se baai deur E Kotze: &rsquo'n voorreg om te lees

Charles 2024-07-12 Kyk op BidorBuy, hulle het verskeie van E. Kotze se boeke, insluitend Toring se baai.

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

Helena Kruger 2024-07-12 Is ‘n reaksie dieselfde as ‘n inskrywing? Sal baie graag wil inskryf met drie medewerkers, maar die instruksies is nie heeltemal duidelik nie — in elk geval, nie vir my nie. Duideliker inligting?

Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé

Estelle Burley 2024-07-12 Baie dankie! Tobie Cronje is uitstekend met boekvoorlesings. 👌

Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé

Estelle Burley 2024-07-12 Ek geniet hierdie stories gelees deur Tobie Cronje geweldig baie! Baie dankie!

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Liezl Steyn 2024-07-12 Wil op hoogte gehou word van nuwe vraestelle en memo's vir graad 6 en 8, asb. Het jul opsommings ook beskikbaar?

Elisa en die bere

Stella 2024-07-12 Baie dankie Kobus vir 'n sinvolle en interessante verduideliking!

Ons gesondheidskwaal

Frederik de Jager 2024-07-12 Uitstekende artikel, soos ons al van Herculus leer verwag het. Ekonomies, helder en elegant van segging. Deurspek van insig en wysheid, wat teruggaan op die oorsprong van die woord “wysbegeerte”. Nie die soort virtuose vertoning van tegniese mikroanal

The book & the sword deur Jan K Coetzee: ’n dinamiese sinergie

Izak Janse van Rensburg 2024-07-12 This project beautifully merges art and sociology, exploring the profound impact of books on human history and society. I'm thrilled to have collaborated with Prof Jan on the layout of his artist's book, 'The Book & the Sword'. I'm proud to see this d

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Geagte president Ramaphosa

Christo Ebersohn 2024-07-12 Dankie Johann vir die moeite wat jy aan die dag gele het om hierdie omvattende ope brief te skryf. Ek stem saam dat die tyd nou ryp is om saamstaan aksie te neem. Groete. Christo

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Geagte president Ramaphosa

Cochenille 2024-07-12 Mense leer nooit. Ek worstel dikwels deur u artikels. U is immers 'n befaamde professor. Politici is nie daar om vir gewone mense se belange om te gee nie. Het ons nie reeds Ramaphoria 1 gehad nie? Hoekom sal Ramaphoria 2 werk? Weet u, ek hou nie van A

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Geagte president Ramaphosa

Hanno Visagie 2024-07-11 Die briefskywer spreek president Ramaphosa goedgelowig aan asof hy homself bewys het as 'n man van onkreukbare integriteit. Intussen het hy en sy ANC sommer met die intrapslag al vir Helen Zille en haar DA met 'n slapriem gevang.

Besoeke van die koningin van die nag

Hennie Smith 2024-07-11 Cas: jy slaag daarin om grepe uit wereld kultuur na Afrikaans te bring! jy verbreed ons denke sodat Mozart ons laat sing met die towerfluit van die koningin van die nag.

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Raed-na-Gael 2024-07-11 Rina, 'n mens wil vir hulle die beste versorging hê, jy gaan geen ander plek kry waar hy dit gaan ontvang nie - lewer jou bydrae en t.o.v toiletgoedjies en laat die res aan die hospies oor. My eie suster was daar, ek het my kant gebring wat 'n gerusste

Besoeke van die koningin van die nag

Susan Vorster 2024-07-11 Fyn aanvoeling Cas, soos net 'n woord -kunstenaar soos jy dit kan doen. As dit dieselfde plant is wat so kort na mekaar blom is dit beslis poësie waardig. Pragtig soos altyd.

Meer as genoeg

Johan van der Merwe 2024-07-11 Wow, Marius, dit is baie mooi en intens. Ek moes 'n paar keer lees en elke keer nuwe gevoelens ontdek, op elke lyntjie, mooi my broer...

Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie

Mari Scholtz 2024-07-11 Waar kan ek hierdie ongelooflike boek koop?

Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk

Hans Richardt 2024-07-10 Raed-na-gael, dis beter as 'n goue polshorlosie....

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Hans Richardt 2024-07-10 Ek dink Joe Biden hoort ook in hospies, nie in die Withuis nie.
Top