Kommentaar
Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024
Riku 2024-07-25 Jis Henning: hier is die gesprek op youtube: https://www.youtube.com/watch?v=tDSWKP8Qigg
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Jeanette Ferreira 2024-07-25 Charles T Ward, gelukkig het Afrikaners nie so verslae, arm en ten gronde gebly dat hulle historici nie in staat is om vakkundig verantwoordbaar oor die verlede te kan skryf nie. Blake se publikasies het sover sy wetenskaplike benadering onderstreep en me
Estetika op die oog af
Karen 2024-07-25 Baie goed en openhartig geskryf. Ek hou GLAD nie van bril dra nie, alhoewel ek van 12-jarige ouderdom moes BRIL, was ek altyd skaam om so gesien te word. Ek haal my hoed af vir brildraers en dit lyk soooo mooi en cool op ander, maar nie vir myself nie
Hoe bepaal ek die puntetellings?
Henning 2024-07-25 Die pedanterie en impiëteit, darem … van waar Gehasi. Diepgang sal verlore gaan indien Crito tot die bloudruk van ‘n rubric begrens word; resepmatigheid van die resensie helaas ons voorland. Nee, Crito ruk-en-rol met die dogters van Zeus en fuif met
LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé
DAVID WILLERS 2024-07-25 Simply an outstanding, utterly absorbing review of scholarship 'uit die boonste rakke.' One is obliged to re-read Barthes, Graves and the rest to do it justice. But the main take-away is its relevance to the politics of today and myth as a weapon in the
Incoming UK Labour government raises the stakes – and choices – for its long-time ANC friend
Peter Vale 2024-07-25 There are many problems with this gung-ho analysis; respectfully, let me touch on three. First, the narrative unfolds within the clubbiness of diplomatic slang—there are many deep historical knots to be untied in the UK-SA relationship, and these wo
Hoe bepaal ek die puntetellings?
stefaans coetzee 2024-07-25 Trisa, ek stem. Dit help baie. En ek leer graag.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Bibi Slippers
Riëtte Heslinga 2024-07-25 Uitstekende verskeidenheid. Dankie Bibi!
Hoe bepaal ek die puntetellings?
Melvyn Minnaar 2024-07-25 Aai, ja. Die Groot Kanon. Het skoon daarvan vergeet... Stout Crito, stout.
Hoe bepaal ek die puntetellings?
Trisa Hugo 2024-07-25 Dankie, Crito. Jou puntetellings vir die beoordeling van resensies bevat vir my waardevolle wenke, sonder dat dit dalk jou idee was. Ek luister en leer.
Luisterverhale: "Die lied van die reën" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden
Theresa Diedericks 2024-07-25 Ek kan nie my waardering genoeg uitspreek vir die voorlesings nie. Ek kan nie wag vir die volgende nie. Baie dankie.
Verjaarsdagode aan Acáma Fick
Amanda le Roux 2024-07-25 Dankie Coenraad - ek het lekker gelees. Ek is ook dankbaar dat ek haar op vele vlakke kon ervaar. Wat jy nie bygevoeg het nie, is hoe mooi sy gelyk het as sy dirigeer het nie. Die beweging van haar rok was soos "visuele" musiek.
Persverklaring: Oproep om gedigvoorleggings vir Merang
Celeste Labuschagne 2024-07-25 Goeiedag, ek gaan beslis drie gedigte voorlê. Dankie vir die kennisgewing.
Hoe bepaal ek die puntetellings?
Miller Moolman 2024-07-25 Met respek, Crito. Wanneer jy 'n numeriese waarde aan jou taksering koppel, is jy besig om kwalitatiewe oorwegings soos wat jy hierbo noem, te kwantifiseer. Jy antwoord nie my vraag nie, want jy noem net die kwalitatiewe oorwegings. In die akademie sa
Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024
Henning 2024-07-25 Dankie, Riku. Tsk, ek het vanmelewe my lidmaatskap by FB beëindig en die skakel is dus ‘n nuttelose kruik (vir my), maar deur die genade alleen loop ek perdalks iemand in die dorp raak wat die rots voor die grot se bek kan wegrol. Tensy, sê nou maar n
Luisterverhale: "Om laaste te kan lag" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
Essa Fourie 2024-07-24 Dis wonderbaarlik om verhale te lees van skrywers soos Chris Barnard. Deon Meyer het ook 'n paar heerlike kortverhale geskryf. "Bottervisse in die Jêm" is 'n skatkis
Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024
Riku 2024-07-24 Hallo Henning, Dankie vir die bak plan, ek het sommer na aanleiding van wat jy gesê het besluit om die sjou uit te saai en hier is die skakel: https://www.facebook.com/share/v/sTk2iW7K5Z9rqLhy/
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Tony Daniel 2024-07-24 Dis reg wat jy sê ... versoening is soos politiek ... dit maak verdoeseling aanvaarbaar ... Smuts was die veraaier ... hoe moet mens dit aanvaar?
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Charles T Ward 2024-07-24 Akademiese korrektheid en die goue middeweg van nog daarvoor of daarteen te debateer grens vir my aan moderne papbroekigheid, verheerliking van selfbeeld status en laat weinig vir die nageslag om oor trots te wees. Afrikaners was reeds só verslae, verarm
Kortliks met Stefaans: 22 Julie 2024
Snotjan 2024-07-24 Ek is nou weer presies andersom. Hoe langer ek leef, hoe meer kwyn die idee van enige god. Die dinosourusse het 66 miljoen jaar gelede uitgesterf. Spesies kom en spesies gaan. Ook ons spesie sal uitsterf. En saam daarmee al ons gode. Daar is niks wat daar
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Henning 2024-07-24 Raad-vir-Gal-ná-Sooibrand, jy het destyds pas ná die oerknal te LitNet opgedaag, nie waar nie? Ek hoop waaragtig jy is nie terug om my been te trek nie. Die Venter-aanhalings ... oor bv. Delila in die Leeukuil laat my wonder hoekom god vroue nie meer be
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Snotjan de Boertjint 2024-07-24 Ek vertel altyd die staaltjie uit my verre verlede en deel dit graag weer hier. Jare terug sit ek op kantoor en ’n jonge dame wat as intern begin werk het, beginne ons te evangeliseer. "Clearly", seg sy, "we are living in the times of Revolutions. Which
Pasverskyn: Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach
Delene 2024-07-23 Waar koop ek Winterbach se boek? Wat is beskikbaar deur Zander Strachen?
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Raed-na-Gael 2024-07-23 Dis 'n paar benoude boude (Naas en Henning) wat hier kommentaar lewer. Ontwikkel 'n bietjie veerkragtigheid, man, anders wag daar vir julle 'n "moerse surprise", anders is jy dalk ook 'n nommer in een van die 10 vragies. Ek haal uit Venter aan: "Di
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Henning 2024-07-23 Vragietyd, Pieter P! 1. Hoeveel mense het God op een dag vermoor omdat hulle voorhuwelikse seks geniet? 2. Nadat God die Israeliete uit Egipte gelei het, hoeveel van hulle eie mense het hul op God se aandrang vermoor omdat hulle nie ore het nie? 3. H
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Henning 2024-07-23 Pieter P, hopelik interpreteer ek die boodskap wat jy versend het reg. Ek dink dit is belangrik om te besef dat daar ’n god en ’n God is. Laasgenoemde is die een wat mense met gesonde verstand en ’n oop gemoed oor wonder, “… a riddle wrapped in
’n Dag in die lewe van ’n Facebook-narsing
Nico Schamrel 2024-07-23 Heerlik om weer goeie humor te lees - welgedaan, Nini.
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
Christelle Stone 2024-07-23 Goeiemôre Ek is op soek na ou vraestelle vir die IEB-eksamen, graad 9. Die wat hier is is baie min en dek nie al die vakke nie. Groete, Christelle Stone
LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
Igna le Roux 2024-07-23 Ek sal beslis belangstel om in die toekoms aan die slypskool deel te neem en ontvang graag gereeld meer inligting.
Apokaliptiek en veerkragtigheid
Pieter M Venter 2024-07-22 Op Henning se kommentaar: wonder wat ons bedoel wanneer ons vir Onse Vader bid en vra om verlos te word van die Bose en versoeking vry te spring? Op Naas se opmerkings; Die betoog van die artikel is dat die vertellersperspektief in apokaliptiese litera
Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024
Henning 2024-07-22 Oorweeg asseblief 'n opname met 'n skakel na die gesprek ná die tyd. Stimulerend en opspraakwekkend wat tonge laat klap moet beslis prikkel, selfs hier in die Kransberg. Lekker, gaan groot of gaan dood. 👻🙏
Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024
Riku 2024-07-22 Dankie Henning en Die driede Boerkint, vir julle lekker advertensie, ook vir die waarskuwings – ek sal op die uitkyk wees en kom terugrapporteer!
Luisterverhale: "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" deur Petra Müller, voorgelees deur Marcel van Heerden
Oli Jou 2024-07-22 Pragtig.
Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n lesersindruk oor juridiese perspektiewe
Henning 2024-07-21 Willem, jammer dat ek nou my bek hier in joune kom druk, maar waar anders kan ek heen as ek iets op die hart het. Gegewe die sensitiwiteit rondom die skryf van resensies (en as 'n nietoegelate lid van die Resensie-orde van Suid-Afrika) het ek besluit om n
LitNet’s Kommadagga workshop with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot
Gert van der Westhuizen 2024-07-21 Is hierdie oop vir ouer skrywers wat aan nie-fiksie werk vir openbare gehore? Oor onderwerpe soos ‘lewe in gesprekke’ en ‘onreg keer ‘n waardige bestaan’.
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: vermenigvuldiging en deling van breuke (1)
Pina Ueckermann 2024-07-20 Ek help graag leerlinge in GR 8 met ekstra Wiskundelesse en hierdie vraestelle kan my help om hulle die regte leiding te gee.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Magdelene 2024-07-20 Soek graad 3 kwartaal 3-vraestelle.
