Kommentaar

Persverklaring: Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse vir 2024 bekend

Petra Pienaar-Nel 2024-08-05 Dit is baie jammer dat daar nie meer 'n groot prys vir die beste Afrikaanse digbundel van die jaar is nie. Kan die prys vir die boek waarvan die beste fliek gemaak kan word nie maar verander word na 'n prys vir 'n digter nie? Van hoeveel romans wat met hi

Koeke, terte, Paris se twisappel en ’n bietjie Marita van der Vyver

Suzette Myburgh 2024-08-05 Wonderlike vertelling en mitologiese inligting, Izak!

Woke: kompliment of skeldwoord?

John Brandow 2024-08-05 Dis nou ironies dat die gesprek oor woke en die Olympiese openingseremonie so bymekaar op LitNet verskyn. Dit gee vir my so 'n lekker Afrikaanse woord wat by dié een pas ... Jy besluit watter een: hier's die woord: armsalig (of is dit armlastig?)

Kuns, godsdiens en daai Olimpiese openingstoneel

Raed-na-Gael 2024-08-05 Wat raas julle so? Die Spele is 'n Franse herlewing van die ou Griekse olimpiades waartydens slegs manne toegelaat was dit my te woon en as jy 'n deelnemer was is jy verplig om dit kaalgat te doen. Ou Pierre de Coubertin wat die Spele laat herleef het, he

Krag deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Fanie Viljoen 2024-08-05 Baie dankie, Hendrik!

Hoe bepaal ek die puntetellings?

Miller Moolman 2024-08-05 Man Henning, ja. Maar dis nie ek wat puntetoekenning voorstaan nie, dis Crito. My beskeie bydraetjie is bloot om te verneem of daar logika in haar puntetoekenning is. Jy beweer "Diepgang sal verlore gaan indien Crito tot die bloudruk van ‘n rubri

Woke: kompliment of skeldwoord?

Deon du Plessis 2024-08-05 Bettina, ek kan my nie voorstel dat ek dit al teëgekom het dat iemand "woke" gebruik in enigiets anders as 'n neerhalende sin nie. Ironic at best. Ek voel soms dis die hedendaagse weergawe van "k****boetie. Dis wel ook iets wat in my ervaring blankes and

Kleihutvroue

Anne-Marie Bartie 2024-08-05 Martli... dankie !

Olga Kirsch (1924–1997)

Rika du Plessis 2024-08-05 Olga Kirsch se geboortedatum is 23 September 1924.

Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

Mvan Vuuren 2024-08-05 Is dit reg om Barry by hierdie kwessie by te trek? Sy/hy is deur omstandighede gedwing om hierdie stap te neem. Dit sou ekonomies wees en die uitlewing van haar begeerte om medies te studeer. Volgens die boek sou dit net 'n tydelike "bedrog" wees, maar we

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Christa grobbelaar 2024-08-05 Baie interessant, nie nie alles gelees maar gaan dit doen sodra ek 'n tydjie het. Baie dankie

Somer se laaste sug

Ronel Scheffer 2024-08-05 Nadese gaan ek die koue grysblou lug kan “handle”. Dankie Susanne.

Die brug op kykNET: ’n onderhoud met die regisseur

martie 2024-08-04 Asseblief, kan Niel Sanderland net homself wees en gewoonweg praat? Hoekom so 'n onrealistiese stem? Rêrig. Dis so nie aanvaarbaar nie.

Die aard van verlies, deel 2

Magda Erasmus 2024-08-04 Goeie stukkie werk, Gert! Jou persoonlike ervaring is tasbaar daarin.

Hoe bepaal ek die puntetellings?

Miller Moolman 2024-08-04 Ek moet met die vorige twee bydraers saamstem. Dit is belangrik dat Crito soms terugstaan en die groter prentjie rondom literêre kritiek beskou. Hambidge is vir 'n geruime tyd reeds ons mees belese en produktiewe literêre kritikus.

François Bloemhof (1962–)

B Silkstone 2024-08-04 Wanneer is die gedig 'n Tingeling-ding van Francios Bloemhof geskryf?

Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Yvette Kuffner 2024-08-04 Wat 'n wonderlike voorreg om net te kan luister. En net te kan verbeel hoe die stories afspeel. Baie, baie dankie.

Ikonoklas!

Janieta de Wet 2024-08-04 Lyk my ek hou tog van die spul woke Franse. Net nie kans gesien om die groot opening te kyk nie. Tans te diep aan die lees aan 'n boek. Maar. Ek dink daai lied van die koningin van Engeland sal ek nog gaan luister as ek dalk in die bui is weer vir so iets

Persverklaring: Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Sandra 2024-08-03 Goeie naand Is die laaste jaar dan 2025, en studente wat in 2026 graag honeurs wil doen, dus te laat dan?

TK-lesing 4: Die werkwyse van die Taalkommissie

Joan Hambidge 2024-08-03 Baie dankie vir hierdie insigryke kommentaar. Ek lees woordeboeke en taalstudies vir wenke om 'n gedig beter te kan skryf.

Die reg om in vrede en sonder pyn te sterf

Ouma Flonsie 2024-08-02 Ek maak graag 'n klein donasie. Mens weet nooit nie, maar dit moet 'n keuse wees. Dankie vir die mooi artikel oor genadedood.

The power of symbolism

Jamboree 2024-08-02 I agree with the above comment. And. The simple concept of freedom of expression. And. Go to the beach. People in bathing costumes. These people in the photo are suitably dressed. And it is funny - this blue old Bachus. It is just a laugh, so live,

Verjaarsdagode aan Acáma Fick

Chris Erasmus 2024-08-02 Dit is werklik 'n voorreg om in 'n koor te sing. Ek het op 'n "laat stadium" van my lewe "toelating" tot 'n koor gekry. Ek was as jong kind in die Kinderkrans toe die Kinderkranstannie 'n konsert reël en daar 'n koor moes wees. Ek sing toe saam en sy hou

Kleihutvroue

Martli 2024-08-02 Dis aangrypend, en helder.

Kuns, godsdiens en daai Olimpiese openingstoneel

Louis Bothma 2024-08-02 Tien uit Tien. Ditsembedonderd om te besef jy is nie die enigste wie daagliks deur al die skynheiligheid worstel nie. Boerepompie en ander smaaklose, losbandige seksliedere en Sondagrugby en dop (in plaas van bybelstudie en kerk), ens, ens, ens. En dan di

Die aard van verlies, deel 2

Henning 2024-08-02 Dankie hiervoor. Gert, Anita Moorjani het ‘n boek getiteld ‘Dying to be Me’ geskryf. Die narratief is anders, maar uiteindelik blyk dit dood en geestelike groei loop hand aan hand. As dit nie ‘groei’ is nie, lei die belewenis minstens tot die

My drome

Johan van der Merwe 2024-08-02 Baie dankie ek waardeer die kommentaar en dit is mooi, laat my hart mooi voel.

Die poppe sal dans: ’n resensie van Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach

Riette Rust 2024-08-02 Uitstekende resensie. Sien uit na die lees van nog 'n Winterbach-roman. Altyd 'n belewenis.

Om vakwoordeboeke by te werk is belangrik: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts

Celesté 2024-08-02 Waar begin 'n mens om jou te loof en te bedank vir jou (voortgesette) bydrae tot die SA taalbedryf, Mariëtta? Jou kundige hulp aan my persoonlik en aan die Stad Tshwane MM se taaldienste oor soveel jaar. Dankie. Jy is voorwaar enig in jou soort.

Boomgedig

Celesté 2024-08-02 Dankie, Annette, vir jou insig en leiding sedert UP-dae.

LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé

Hans Pienaar 2024-08-02 Charl-Pierre Naudé, ook in onvriendelike private boodskappe aan my, is hoogs ontsteld oor my essay oor sy boek. Dit is ten spyte van my oorvloedige aanprysings, wat ek hier opsom as ’n aanbeveling: Koop die boek by Naledi, jy sal nie spyt wees nie. Di

Ikonoklas!

Jannike Bergh 2024-08-02 Merci! Waardeer die lees. Groete

Ikonoklas!

DAVID WILLERS 2024-08-02 Chapeau! - bien é'crit. Vive la laïcité!

Kuns, godsdiens en daai Olimpiese openingstoneel

Sanet Bezuidenhout 2024-08-02 Janie en Mandal, ek stem volkome saam. Dankie🙏

Kuns, godsdiens en daai Olimpiese openingstoneel

Marthinus Willemse 2024-08-02 Sou die Jode en Moslems dit aanvaar het as dit met hulle godsdiens gedoen is? Waarom altyd ons Christene afkraak? Daar is 'n toneel waar 'n manlike seksorgaan duidelik "rondhang". In enige land behalwe Frankryk sou dit as onvanpas beskou gewees het.

Fokusberoep: Nuusleser en televisieaanbieder

Elisabeth van Wyk 2024-08-01 Wil graag weet wat die ouderdomsbeperking van ’n nuusleser is Wou graag en sal graag my droom wil bereik Watter kwalifikasiies moet ek hê?

Fokusberoep: Nuusleser en televisieaanbieder

Elisabeth van Wyk 2024-08-01 Wil graag weet wst die ouderdomsbeperking van n nuusleser is Wou graag en sal graag my droom wil bereik Watter kwalifikasiies moetvrk het

Sonnet vir ou Platpoot

Susanna van Niekerk 2024-08-01 Doe so voort, Chris.

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Ouma Flonsie 2024-08-01 Troos nonsens lyk vir my 'n regverdige definisie van mite. Dis hoe Angela Carter dit gestel het en dit sluit dus die laaste ete en al sy apostels en dissipels en ook die simpel ou Bacchus-karakter ook in, en allerhande verdere snert wat eintlik ook nie no

’n Huldeblyk aan Douglas D’Barcayce Davis (4 September 1943 – 28 Julie 2024)

Edwin Hees 2024-08-01 I remember Douglas with enormous affection - his warmth, cheerful willingness to help, and even the slightly cyncal twinkle in his eyes at what he was sometimes asked to do by the Broeders running the university at the time. Heartfelt condolences to Helo
Top