Sandra Pretorius2024-08-01Crito moet vir Joan Hambidge uitlos. Hambidge is baie slimmer as Crito. Crito is altyd baie gou om kommentaar te lewer en eiertjies te lê, maar nooit as te nimmer sal Crito 'n resensie vol insig kan skryf soos wat Hambidge doen nie. Hambidge is 'n kleino
Karin2024-08-01Wat 'n wonderlike skrywe om dinge net in perspektief te plaas. Die Franse flair was duidelik te sien in kleur en geur. Ek, as Christen en ook sondaar, het nooit gevoel my geloof en leefwyse word aangeval of bespot nie! Bettina skryf voort asseblief!
Pieter2024-08-01My kommentaar is eenvoudig. Dis 'n Christelike simbool en diegene wat so trots is op hulself en hulle gedrag sal eendag voor Christus staan en moet verduidelik waarom het hulle dit wat Jesus voor sy kruisiging ingestel het as 'n heenwysing na Hom totdat h
Theo Erasmus2024-08-01Ek het die hele openingseremonie gekyk en die skouspel daaragter baie geniet en waardeer. Mens besef net weer hoeveel moeite en werk in die konseptualisering en uitvoering ingegaan het. Die seremonie het baie uiteenlopende vermaakelemente gehad, van popui
Naomi Meyer2024-08-01Hallo! As jy sukkel, kan LitNet help met behulp van vraestelle wat jy kan uitwerk. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. B
Naomi Meyer2024-08-01Hallo! Dankie vir die navraag. As jy op soek is na vraestelle, kan jy deur hierdie indeks blaai wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's bymekaar, alles op een plek. Dit
Stephni Fogwill2024-08-01Die nuwe Crito/ punte gee / lessies is uiters vervelig. Ek sal maar weer eendag gereeld lees wanneer dit weer geskryf word deur iemand wat nie dink 'n probleem met Joan Hambidge se aantekeninge is dat "sy sukkel om haar insigte reguit oor te dra" nie.
Monica Hammes2024-07-31Dankie vir die uitstekende resensie. Ek het dit pas vir die tweede maal gelees ter voorbereiding van 'n bespreking by 'n leeskring.
Dit het my telkens opgeval dat Antjie Krog se Relaas van 'n moord en Begging to be black nie genoem is nie, ook nie deu
Gerben Heitink2024-07-31Ik heb de hele bundel "Wisselende stemminge" de afgelopen maanden doorgenomen en wil je nogmaals complimenteren met deze rijke bundel, toch wel een hoogtepunt in jouw dichtkunst. De bundel toon een groot meesterschap. Voor mijn besef gaat het om een nieuw
Dr. Dirkie de Wet2024-07-31Dit is 'n uitstekende idee om verskillende digters se werk in 'n bundel saam te vat. Ek dig al sedert my skooldae en een van my gedigte is ook jare gelede in 'n digbundel opgeneem. Ek het Afrikaans-Nederlands by prof. D.J. Opperman en W.E.G. Louw aan die
Henning2024-07-31ʼn gloeiende kool in die nag
sterf vroegdag
en
oë, stip, stil gerig op skrefies
wag vir eerste lig
tussen bamboesrepies
jaaaa fokkit
ek wou net rustig wees
bly in my bubble
toe: oop swaai die deur en in kom trouble
RnG ‒ gal in die bal ‒
Manda2024-07-31Die skrywer noem een element, nl die van die laaste avondmaal. Daar was egter verskeie ander afstootlike items. Die goue kalf is 'n groot afgodery-element en dan was daar ook die "doodsperd", wat die optog gelei het. My afleiding is: naaktheid, afgodery,
Janie Walker2024-07-31Ek jammer ek stem glad nie saam nie. Dit gaan nie soseer oor die spot alleen nie. Niemand kan vinger wys nie, want almal is iewers skuldig. Dit gaan oor die bemarking en wat hulle uitbeeld, die normalisering daarvan. Mens maak nie verkeerd reg met verkeer
Raed-na-Gael2024-07-30Henning,
"onsamehangende relaas?"
jirre ou, dis puntsgewys kommentaar op jou "kommentaar" hierbo.
Hoop jy't 'n kruk vir jou voet - jý deurwinterde clichétoeris.
a-pokke-raai nè
Facebook is in afwagting van jou volgende moerse "influencer post".
Clifford Heys2024-07-30When one man dies one chapter is not torn out of the Book, but translated into a better language.
God employs several translators ...
some are translated by age
some by sickness
some by war
some by justice
but God’s hand is in every translation
(John Do
Jean Joubert2024-07-30In die kommentaar hierbo verwerp Charl-Pierre Naudé uiteindelik Hans Pienaar se resensie maar ek let op Pienaar het darem aan die einde van Afdeling 1 van sy resensie die volgende voorbrand gemaak:
"Ek skryf as een van daardie studeerkamerleke, ’n slor
Cochenille2024-07-30Christianity. What does the word Christian mean? I have no idea. As per usual, the large proportion of people who self identify as Christian, but who took no offence in the opening ceremony, are rarely heard. I suppose such Christians will be considered n
Annette Jordaan2024-07-30Celeste Fritze het die fyn kyk, woordvaardigheid, belesenheid en insig en die skeppende vermoë om besonderse gedigte te laat word. Dankie vir die plasing
Andre2024-07-30Ek is 'n sondaar wat uit genade gered is. Ek gooi geen klip nie. As dit is hoe mense feesvier laat dit so wees. As ons met al die geld vir hierdie fees kon kos koop, sou ons duisende kon voed.
Henning2024-07-30RnG, oe jaaiks ... ʼn ode aan die kerkbode is een ding, maar hierdie onsamehangende relaas hang soos oopgevlekte snoek aan ʼn wasgoedlyn, soos ʼn boomhuis in 'n Kaapse storm. Tsk. Koherensie en kohesie, nè. Bly by jou kanon, kokkedoor.
Omdat ek omgee
Robert Jacobs2024-07-30Hi Linda
Ek sal baie graag die foto wil neem ter bewaring van ons erfenis. Ek is verbonde aan Ouma Isie's Tea Garden en Smutshuis Museum - dit sal n eer wees om die foto te bewaar vir die toekoms en uit te stal. Kontak my gerus of stuur vir my jou beso
Donnie Malherbe2024-07-29Wat meer verstom as enigiets is die onverdraagsaamheid wat deurdrup uit die kommentare van gelowiges. Ek kies duisendmaal eerder daai blou smurf vir geselskap as hierdie verkrampte, veroordelende individue wat hulself christene noem. Fokus vir 'n verander
Linda Doyle2024-07-29Ek het oorspronklike foto's van die 1914-rebellieleiers met 'n beskrywing van hulle vonnis onderaan in Hollands. By my ouma gekry wat in 'n Vrystaatse konsentrasiekamp was en 'n groot Jopie Fourie-ondersteuner. Ek wil foto's weggee, wie stel belang?
Barend vd Merwe2024-07-29Jinne, Bettina! You're on a roll here, regtigwaar. Dié is tone-omkrul-lekkerlees. Ek stem sooo saam met hierdie stuk van jou. Nes met jou vorige artikel oor Hlope. Well done!